in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Szeged
(uitgespreek [?s???d];
Duits
:
Szegedin
,
Roemeens
:
Seghedin
,
Kroaties
:
Segedin
,
Serwies
:
Segedin/Сегедин
) is 'n stad in suidoostelike
Hongarye
, naby die grens met
Serwie
en
Roemenie
gelee.
Daar bestaan 'n meningsverskil oor die etimologie van die stadsnaam. Die naam kan uit die
Hongaarse
woord vir eiland (
sziget
) aflei wees. Nog 'n voorstel is dat die naam uit die ou Hongaarse woord
szeg
(beteken "hoek") kom, wat kan na die draai in die
Tisza
-rivier verwys.
Die oorspronklike Hongaarse naam vorm ook die basis vir benamings in 'n reeks Europese tale soos Duits
Szegedin/Segedin
; Roemeens
Seghedin
; Kroaties
Segedin
; Serwies
Segedin/Сегедин
;
Bulgaars
,
Wit-Russies
,
Russies
en
Oekraiens
Сегед
;
Italiaans
Seghedino
;
Latyns
Partiscum
;
Pools
Segedyn
;
Turks
Segedin
;
Slowaaks
Segedin
;
Lets
Segeda
en
Litaus
Segedas
.
Die eerste geskrewe verwysings na Szeged dateer uit die jaar 1183. Gedurende die Mongoolse inval (12de eeu) is die stad verwoes, maar is daarna herbou.
- Tale (2001):
Hongare
(93,5%),
Roma
/Sigeuners (0,7%),
Duitsers
(0,5%),
Serwiers
(0,2%), .
- Godsdiens (2001):
Rooms-Katoliek
(54,5%),
Ateis
(21,8%),
Calvinisties
(6,7%),
Luthers
(1,6%),
Grieks-Ortodoks
(0,6%).