한국   대만   중국   일본 
Sydney Charles Buxton, 1ste Graaf Buxton - Wikipedia Gaan na inhoud

Sydney Charles Buxton, 1ste Graaf Buxton

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Sydney Charles Buxton
Sydney Charles Buxton, 1ste Graaf Buxton

Posmeester-generaal
Ampstermyn
1905  –  1910
Monarg Edward VII
Eerste minister Henry Campbell-Bannerman
Herbert Henry Asquith
Voorafgegaan deur Edward Stanley
Opgevolg deur Herbert Samuel

Voorsitter van die Raad van Handel
Ampstermyn
14 Februarie 1910  –  11 Februarie 1914
Monarg Edward VII
George V
Eerste minister Herbert Henry Asquith
Voorafgegaan deur Winston Churchill
Opgevolg deur John Burns

Ampstermyn
1914  –  1920
Monarg George V
Eerste minister Louis Botha
Jan Christian Smuts
Voorafgegaan deur Herbert John Gladstone??
Opgevolg deur Prins Arthur van Connaught

Persoonlike besonderhede
Gebore 25 Oktober 1853
Londen , Engeland
Sterf 15 Oktober 1934 (op 80)
Newtimber, West Sussex, Engeland
Politieke party Liberale Party
Eggenoot/-note Constance Mary Lubbock (1882?1892)
Mildred Anne Smith (1896?1934)
Alma mater Trinity College, Cambridge
Burggraaf Buxton toe hy goewerneur-generaal van die Unie was.

Lord Sydney Charles Buxton ( 1853 - 1934 ) was die Tweede Goewerneur-generaal van Suid-Afrika . Hy is in Engeland gebore en sy pa is Charles Buxton, 'n Britse parlementslid. Hy word in 1885 'n lid van die parlement, van 1892 tot 1895 was hy onder-minister van kolonies en van 1905 tot 1910 was hy Posmeester-generaal. In 1914 word hy Goewerneur-generaal van die Unie van Suid-Afrika . Hy word ook Hoe Kommissaires vir Suid-Afrika . Hy kry te doen met die moeilike tydperk van die Eerste Wereldoorlog en die 1914-Rebellie . Hy ontvang onder andere 'n deputasie Afrikanervroue wat om begenadiging vra vir rebelleleiers. Hy keer in 1920 terug na Engeland.

Bron [ wysig | wysig bron ]

Voorafgegaan deur
Herbert John Gladstone??
Goewerneur-generaal van Suid-Afrika
1914–1920
Opgevolg deur
Prins Arthur van Connaught