Serwie en Montenegro

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Срби?а и Црна Гора / Srbija i Crna Gora
Serwie en Montenegro

1992  ?  2006

Vlag Wapenskild
Vlag Wapen
Volkslied : Hej, Sloveni
( Serwies vir: "Hey, Slawiers")
Ligging of Serwië-Montenegro
Ligging of Serwie-Montenegro
Ligging van Serwie en Montenegro
Hoofstad Belgrado
Taal/Tale Serwo-Kroaties (1992?1997)
Serwies (1997?2006)
Regering Republiek
President
 - 1992?1993 Dobrica ?osi?
 - 1993?1997 Zoran Lili?
 - 1997?2000 Slobodan Milo?evi?
 - 2000?2003 Vojislav Ko?tunica
 - 2003?2006 Svetozar Marovi?
Eerste Minister
 - 1992?1993 Milan Pani?
 - 1993?1998 Radoje Konti?
 - 1998?2000 Momir Bulatovi?
 - 2000?2001 Zoran ?i?i?
Historiese tydperk Nuwe Tyd
 - Stigting 28 April   1992
 - Ontbinding 5 Junie   2006
Oppervlakte
 - 2006 102 350 km 2
39 518 sq mi
Bevolking
 - 2006 skatting 10 832 545 
     Digtheid 105,8 /km² 
274,1 /sq mi
Geldeenheid Joego-Slawiese dinar (1992-2003)
Serwiese dinar (Serwie, 2003-2006)
Duitse mark (Montenegro, 1992-2002)
Euro (Montenegro, 2002-2006)

Serwie en Montenegro , ook Serwie-Montenegro ( Serwies : Срби?а и Црна Гора, Srbija i Crna Gora ), het tussen 27 April 1992 en 3 Junie 2006 op die gebied van die huidige republieke Serwie , Kosowo en Montenegro bestaan. Tussen 27 April 1992 en 4 Februarie 2003 het die Bondsrepubliek Joego-Slawie (Serwies: Савезна Република ?угослави?а, Savezna Republika Jugoslavija ) bestaan.

Kaart wat Serwie en Montenegro vertoon

Na die verval van die Sosialistiese Federale Republiek van Joego-Slawie deur die onafhanklikheidsverklaringe van Masedonie , Slowenie , Kroasie en Bosnie-Herzegowina in die vroee 1990's is op 27 April 1992 die Bondsrepubliek Joego-Slawie gestig. In die Joego-Slawie-oorloe het die Bondsrepubliek Joego-Slawie teen die ander lande oorloe gevoer. Op 4 Februarie 2003 het die voormalige Bondsrepubliek Joego-Slawie hulself na Serwie en Montenegro hernoem. Op 3 Junie 2006 het Montenegro sy onafhanklikheid verklaar nadat die bevolking in 'n referendum daarvoor gestem het. Op 17 Februarie 2008 het die parlement van Kosowo die onafhanklikheid van Serwie verklaar.

Galery [ wysig | wysig bron ]

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]