in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Sergipe
(uitgespreek
[s????ipi]
) is die kleinste van die 26 state van
Brasilie
. Sergipe se hoofstad en grootste stad,
Aracaju
, het 'n bevolking van 505 286 in 2006 gehad. Sergipe is in die noordooste van die land gelee en word deur die deelstaat
Bahia
in die suide en weste,
Alagoas
in die noorde en die
Atlantiese Oseaan
in die ooste begrens.
Etniese groep
|
Persent
|
Bevolking
|
Bruin
|
61,08%
|
1 240 000
|
Wit
|
31,21%
|
634 000
|
Swart
|
7,22%
|
146 000
|
Ander
|
0,49%
|
10 000
|
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met
Sergipe
.
|