한국   대만   중국   일본 
Saga (stad) - Wikipedia Gaan na inhoud

Saga (stad)

Koordinate : 33°16′0″N 130°18′0″E  /  33.26667°N 130.30000°O  / 33.26667; 130.30000
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Saga

佐賀市
Spesiale stad van Japan
Saga stad
Bo:Saga Internasionale Ballon Fiesta, Twede:Saga Kasteel, 'n Erfenisterrein van Mietsu Naval Dock, Derde:Furuyu Spa, Saga Historiese Volksmuseum, Onder:Saga Shrine, (alle items van links na regs)
Bo :Saga Internasionale Ballon Fiesta, Twede :Saga Kasteel, 'n Erfenisterrein van Mietsu Naval Dock, Derde : Furuyu Spa , Saga Historiese Volksmuseum, Onder :Saga Shrine, (alle items van links na regs)
Vlag van Saga
Vlag
Amptelike logo van Saga
Saga is in Japan
Saga
Saga
Koordinate: 33°16′0″N 130°18′0″E  /  33.26667°N 130.30000°O  / 33.26667; 130.30000
Land Japan
Streek Kioesjoe
Prefekture Saga-prefektuur
Regering
 ? Burgemeester Toshiyuki Hideshima
Oppervlak
 ? Totaal 431,84 km 2 (166,73 vk. myl)
Bevolking
  (1 Augustus 2020)
 ? Totaal 232 736
 ? Digtheid 540/km 2 (1 400/vk. myl)
Tydsone UTC+9 ( Japan Standaardtyd )
- Boom Ginkgo
- Blom Kersiebloeisel (sakura)
Webwerf www .city .saga .lg .jp Edit this at Wikidata
Noordwaardse sig van Saga se middestad.

Saga ( 佐賀市 Saga-shi ? , Sjabloon:IPA-ja ) is die hoofstad van Saga-prefektuur , gelee op die eiland van Kioesjoe , Japan . Saga was die hoofstad van Saga-domein in die Edo-tydperk , en die grootste stad van die voormalige Hizen-provinsie . Sedert 1 Augustus 2020, het die stad 'n geskatte bevolking van 232,736 en 'n bevolkingsdigtheid van 539 mense per km 2 . [1] Die totale oppervlakte is 431.84 km 2 .

Saga is gelee in die suidoos deel van Saga-prefektuur. Na die 2005 samesmelting het die stad baie lank noord na suid geword, dit grens die Ariake See aan die suide en Fukuoka-prefektuur aan die suidoos en noorde. Die noordelike half van die stad bevat die Sefuri-berge. Saga kan ook beskou word as binne die Groter Fukuoka Metropolitaanse Gebied, en by uitbreiding, Fukuoka-Kitakioesjoe Metropolitaanse Gebied.

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. "佐賀市公式ホ?ムペ?ジ" . City.saga.lg.jp . Besoek op 19 Maart 2022 .

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]

Toerisme-inligting oor Saga op Wikivoyage