in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die
Rote Armee Fraktion
("Rooi Leer Faksie", kort
RAF
), aanvanklik deur sommige media ook "Baader-Meinhof-bende" of "Baader-Meinhof-groep" genoem, was 'n
linkse
terreurgroep wat tussen
1970
en
1998
in
Duitsland
aktief was. Dit is deur Andreas Baader, Gudrun Ensslin, Horst Mahler, Ulrike Meinhof en ander lede gestig.
Die RAF het ditself as
kommunistiese
, anti-imperialistiese stedelike
guerilla-organisasie
volgens die Suid-Amerikaanse voorbeeld van die Tupamaros in
Uruguay
beskou. Die RAF was verantwoordelik vir 34 moorde, talle bankrooftogte en bomaanslae. In 1998 het hulle 'n persverklaring uitgereik waarin hulle hul selfontbinding aangekondig het. Tot daardie tydstip het ook 27 lede en simpatisante van die RAF hul lewens as gevolg van polisie-optrede, selfmoord, hongerstaking of siekte verloor.
[1]
Datum
|
Plek
|
Aksie
|
Opmerkings
|
11-05
-
1972
|
Frankfurt am Main
|
Bomaanval op 'n kaserne van die VSA in Frankfurt am Main
|
1 dood, 13 gewond
|
12-05
-
1972
|
Augsburg
en
Munchen
|
Bomaanval op 'n politiekekantoor in Augsburg en die LKA in Munchen
|
5 gewonde polisiebeamptes
|
16-05
-
1972
|
Karlsruhe
|
Bomaanval op die motor van regter Buddenberg
|
Sy vrou bestuur die motor en is verwond
|
19-05
-
1972
|
Hamburg
|
Bomaanval op Uitgewery Axel Springer, uitgewer van o.a. die
Bild-Zeitung
|
17 gewond
|
24-05
-
1972
|
Heidelberg
|
Bomaanval op die Europese hoofkwartier van die
Amerikaanse Leer
|
3 dood, 5 gewond
|
25-04
-
1975
|
Stockholm
|
Besetting van die Duitse ambassade, moord op Andreas von Mirbach en dr. Heinz Hillegaart
|
4 dood, waarvan 2 terroriste
|
07-04
-
1977
|
Karlsruhe
|
Skote gevuur op regter Siegfried Buback
|
Die chauffeur en 'n medewerker van justisie word ook doodgeskiet
|
30-07
-
1977
|
Oberursel (Taunus)
|
Die direkteur van die Dresdner Bank, Jurgen Ponto, word tydens 'n poging tot ontvoering in sy huis gedood
|
|
05-09
-
1977
t/m
18-10
-
1977
|
Keulen
resp. Mulhouse
|
Ontvoering van werkgewersvoorsitter Hanns-Martin Schleyer, Schleyer word uiteindelik deur die RAF doodgeskiet
|
3 polisiebeamptes en die motorbestuurder word gedood tydens die ontvoering
|
13-10
-
1977
|
Mogadishu
|
Kaping van Lufthansa-vlug 181
|
1 dood: gesagvoerder Schumann van die
Landshut
|
25-06
-
1979
|
Bergen
-
Belgie
|
Bomaanval op die motor van
NAVO
-opperbevelvoerder Alexander Haig
|
3 gewonde lyfwagte
|
09-07
-
1986
|
Straßlach-Dingharting
|
Skote gevuur op Siemens-bestuurder Karl Heinz Beckurts en bestuurder Eckhard Groppler
|
|
30-11
-
1989
|
Bad Homburg vor der Hohe
|
Bomaanval op bankier Alfred Herrhausen
|
Saak onopgelos
|
01-04
-
1991
|
Dusseldorf
|
Skote gevuur op Detlev Karsten Rohwedder, hoof van die
Treuhandanstalt
, in sy huis in
Dusseldorf
|
Saak onopgelos
|
27-03
-
1993
|
Weiterstadt
|
Aanval met plofstof op die nuwe gebou van 'n gevangenis
|
Saak onopgelos, geen gewondes, skade: 123 miljoen DM
|
- Aust, Stefan (1987),
The Baader-Meinhof Group: The Inside Story of a Phenomenon
, The Bodley Head,
ISBN
978-0-370-31031-2
- Aust, Stefan (2009),
Baader-Meinhof: The Inside Story of the R.A.F.
, US: Oxford University Press,
ISBN
978-0-19-537275-5
- Baumann, Bommi (1981),
How It All Began: Personal Account of a West German Urban Guerilla
, Arsenal Pulp Press,
ISBN
978-0-88978-045-3
- Becker, Jillian (1998),
Hitler's Children: The Story of the Baader-Meinhof Terrorist Gang
, Diane Publishing Company,
ISBN
978-0-7881-5472-0
? also Panther edition 1978,
ISBN 978-0-586-04665-4
- Blumenau, Bernhard (2014), "ch. 1.",
The United Nations and Terrorism. Germany, Multilateralism, and Antiterrorism Efforts in the 1970s
, Palgrave Macmillan,
ISBN
978-1-137-39196-4
- Hyams, Edward (1973),
Dictionary of Modern Revolution
, A Lane,
ISBN
978-0-7139-0476-5
,
https://archive.org/details/dictionaryofmode00hyam
- Author unknown (assumed to be Meinhof) (5 June 1970),
"Manifesto for Armed Action ? Build Up the Red Army!"
,
883 Magazine
(Berlin)
,
https://www.berlin1969.com/stories-geschichte/troubled-times-unruhige-zeiten/
- Moncourt, Andre (2008),
Daring To Struggle, Failing To Win: The Red Army Factions 1977 Campaign Of Desperation
, PM Press,
ISBN
978-1604860283
- Red Army Faction (2005),
"The Urban Guerilla Concept"
,
Kersplebedeb pamphlet
,
ISBN
978-1-894946-16-2
,
http://www.germanguerilla.com/red-army-faction/documents/71_04.html
- Rohl, Bettina (2007),
So macht Kommunismus Spass
,
ISBN
978-3-434-50600-3
- Smith, J.; Moncourt, Andre, eds. (2013),
The Red Army Faction, A Documentary History
,
Volume 2: Dancing with Imperialism
, PM Press,
ISBN
978-1604860306
- Usselmann, Rainer (Spring 2002),
"18. Oktober 1977: Gerhard Richter’s Work of Mourning and Its New Audience"
,
College Art Association, Art Journal
,
http://www.rainerusselmann.net
? Usselmann sees Richter's large cycle of gray paintings as a work of mourning.
- Varon, Jeremy (2004),
Bringing the War Home: The
Weather Underground
, the Red Army Faction, and Revolutionary Violence in the Sixties and Seventies
, University of California Press,
ISBN
978-0-520-24119-0
? also
ISBN 978-0520241190
- Vague, Tom (1994),
Televisionaries: The Red Army Faction Story
, AK Press,
ISBN
978-1-873176-47-4
- Wright, Joanne (1991),
Terrorist Propaganda: The Red Army Faction and the Provisional IRA, 1968?86
, Palgrave Macmillan,
ISBN
978-0-312-04761-0
- Author unknown,
A Herstory of the Revolutionary Cells and Rote Zora: Armed Resistance in West Germany
, Victoria, British Columbia, Canada: Autonomedia
,
http://www.spunk.org/texts/groups/anm/sp000268.txt