November

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
<< November 2023 >>
So Ma Di Wo Do Vr Sa
1 2 3 4
5 6 7 8 9 10 11
12 13 14 15 16 17 18
19 20 21 22 23 24 25
26 27 28 29 30
Al die dae

November is die elfde maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender , met 30 dae. Die naam kom van die Latyn novem vir "nege" (dit was oorspronklik die negende maand van die jaar, voor Januarie en Februarie ingevoeg is).

November begin elke jaar op dieselfde dag van die week as Maart, asook Februarie behalwe in skrikkeljare.

Gebeure in November [ wysig | wysig bron ]

Sien ook [ wysig | wysig bron ]

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]

Maande van die jaar
Januarie | Februarie | Maart | April | Mei | Junie | Julie | Augustus | September | Oktober | November | Desember