한국   대만   중국   일본 
Moldawiese Sosialistiese Sowjetrepubliek - Wikipedia Gaan na inhoud

Moldawiese Sosialistiese Sowjetrepubliek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Moldawie
Молдавская Советская Социалистическая Республика
Vlag van Moldawiese SSR Wapen van Moldawiese SSR
Vlag Wapen
Volkslied : Internasionale Volkslied van die Sowjetunie
Ligging van Moldawiese SSR
Hoofstad Kisjinef
Grootste stad Kisjinef
Amptelike tale Russies , Moldawies
Regering
Sosialisties
Onafhanklikheid
Bestaan
Van
Tot


28 Junie 1940
12 Desember 1991
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
33 843 km 2  ( 14de in USSR )
Bevolking
 - 1989-skatting
 - Digtheid
 
4 337 600 ( 9de in USSR )
128,2 / km 2
Geldeenheid roebel ( RUB )
Tydsone
 - Somertyd
+3 ( UTC )
+3 ( UTC )
Internet-TLD .su
Skakelkode +

Die Moldawiese Sosialistiese Sowjetrepubliek (Moldawies: Република Советикэ Сочиалистэ Молдовеняскэ, Republica Sovietic? Socialist? Moldoveneasc?; Russies : Молдавская Советская Социалистическая Республика, Moldafskaja Sowjetskaja Sotsialistitsjeskaja Respoeblika), ook bekend as Moldawie, was een van die republieke van die Sowjetunie .

Die Sowjetunie het die outonome Moldawiese OSSR op 12 Oktober 1924 gestig as deel van die Oekraiense Sosialistiese Sowjetrepubliek . Dit het op 28 Junie 1940 die Moldawiese SSR geword. In 1991 het Moldawie onafhanklik geword en sy naam verander na Moldowa . Die naam van die hoofstad is verander van Kisjinef na Chisinau .

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Moldavian Soviet Socialist Republic

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]