in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Meiji
|
Keiser van Japan
|
|
Keiser Meiji in 1888
|
Dinastie
|
Keiserlike Huis van Japan
|
Bewind
|
3 Februarie 1867 - 30 Julie 1912
|
Kroning
|
12 September 1868
|
Volle naam
|
Mutsuhito (睦仁)
|
Gebore
|
(
1852-11-03
)
3 November 1852
|
|
Kioto
,
Japan
|
Gesterf
|
30 Julie 1912 (op 59)
|
|
Tokio
,
Japan
|
Begrawe
|
13 September 1912
|
|
Fushimi Momoyama no Misasagi (伏見桃山陵), Kioto, Japan
|
Voorganger
|
Keiser K?mei
|
Erfgenaam
|
Keiser Taish?
|
Opvolger
|
Keiser Taish?
|
Gade
|
Masako Ichij? (1869?1912; tot met sy dood)
|
Kinders
|
Keiser Taish?
Masako, prinses Takeda
Fusako, prinses Kitashirakawa
Nobuko, prinses Asaka
Toshiko, prinses Higashikuni
|
Vader
|
Keiser K?mei
|
Moeder
|
Nakayama Yoshiko
|
Keiser Meiji
(gebore as
Mutsuhito
; 3 November 1852 - 30 Julie 1912), of
Meiji die Grote
(明治大帝,
Meiji-taitei
), was van 1867 tot 1912 die 122ste
keiser
van
Japan
volgens Japan se tradisionele opvolgingsorde.
[1]
Soos in Japan gebruiklik is, is hy tydens sy bewind nie by sy geboortenaam genoem nie, maar "keiserlike majesteit" (天皇陛下,
tenn? heika
) of "sy huidige majesteit" (今上陛下,
kinj? heika
). Sy regeringstyd staan as die Meijitydperk (明治時代,
Meijijidai
, "verligte bewind") bekend en is gekenmerk deur groot politieke, sosiale en kulturele veranderinge.
Tydens Meiji se bewind het die
Japannese Keiserryk
van 'n tradisionele, geisoleerde feodale staat tot 'n keiserlike, moderne wereldmag ontwikkel, gepaardgaande met die Japannese
nywerheidsomwenteling
.
- ↑
(
en
)
Nussbaum, Louis-Frederic (2002).
Traditional order of Tenn?
. pp. 962?963.