Matthew Brittain

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Matthew Brittain
Gebore 5 Mei 1987
Nasionaliteit Suid-Afrika
Bekend vir Olimpiese roeier

Matthew Brittain (5 Mei 1987- ) is 'n voormalige Suid-Afrikaanse Olimpiese roeier . Hy maak sy debuut tydens die Roei-wereldkampioenskap van 2007 met 'n 21ste plek in die ligte-vier-sonder-stuurman. In 2012 wen hy en sy spanmaats 'n goue medalje tydens die Olimpiese Somerspele in die dieselfde item. Dit is Suid-Afrika se eerste Olimpiese goue medalje vir roei. [1]

Brittain het vir Tukkies geroei en was destyds besig met 'n honneursgraad in ekonomie. Hy het aan 'n junior-wereldregatta, vier 0.23 wereldbyeenkomste en drie senior wereldbyeenkomste deelgeneem. [2]

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
  2. Goud! Goud! Goud! , Beeld, 3 Augustus 2012