한국   대만   중국   일본 
Mato Grosso - Wikipedia Gaan na inhoud

Mato Grosso

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Mato Grosso
Vlag van Mato Grosso Wapen van Mato Grosso
Ligging in Brasilië
Sien ander Brasiliaanse state
Land Vlag van Brasilië  Brasilie
Hoofstad Cuiaba
Grootste stad Cuiaba
Oppervlakte 903 357 km²
Bevolking
  - Totaal
  - Digtheid

2 856 999 ( 2006 )
3,1 inw./km²
Goewerneur Silval da Cunha Barbosa
MOI ( 2005 ) 0,801 ? middel
Tydsone UTC -4

Mato Grosso ( Portugees : [?matu ???osu], "dik bosse") is een van die 26 deelstate van Brasilie . Die hoofstad en grootste stad, Cuiaba , het 'n bevolking van 542 861 in 2000 gehad.

Ligging [ wysig | wysig bron ]

Mato Grosso is in die middel van die land gelee en word deur die deelstate Rondonia , Amazonas , Para , Tocantins , Goias en Mato Grosso do Sul begrens. Die deelstaat grens ook an die land van Bolivia .

Demografie [ wysig | wysig bron ]

Etniese groepe [ wysig | wysig bron ]

Etniese groep Persent Bevolking
Bruin 50,92% 1 532 000
Wit 39,16% 1 179 000
Swart 7,93% 239 000
Ander 1,82% 55 000

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]

Deelstate van Brasilie

Distrito Federal
Acre  · Alagoas  · Amapa  · Amazonas  · Bahia  · Ceara  · Espirito Santo  · Goias  · Maranhao  · Mato Grosso  · Mato Grosso do Sul  · Minas Gerais  · Para  · Paraiba  · Parana  · Pernambuco  · Piaui  · Rio de Janeiro  · Rio Grande do Norte  · Rio Grande do Sul  · Rondonia  · Roraima  · Santa Catarina  · Sao Paulo  · Sergipe  · Tocantins