한국   대만   중국   일본 
Jasoeo Foekoeda - Wikipedia Gaan na inhoud

Jasoeo Foekoeda

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jasoeo Foekoeda
福田 康夫
Jasoeo Foekoeda
Jasoeo Foekoeda in 2008.

Ampstermyn
26 September 2007  –  24 September 2008
Monarg Akihito
Voorafgegaan deur Shinz? Abe
Opgevolg deur Tar? As?

Hoof-kabinetsekretaris
Ampstermyn
Oktober 2000  –  7 Mei 2004
Eerste minister Yoshir? Mori
Junichiro Koizumi
Voorafgegaan deur Hidenao Nakagawa
Opgevolg deur Hiroyuki Hosoda

Lid van die Sh?giin of Huis van Verteenwoordigers
4de Gunma
Ampstermyn
7 November 1996  –  16 November 2012
Voorafgegaan deur Nuwe kiesafdeling

Persoonlike besonderhede
Gebore 16 Julie 1936
Takasaki, Gunma, Japan
Politieke party Liberaal Demokratiese Party
Eggenoot/-note Kiyoko Foekoeda

Jasoeo Foekoeda ( 福田 康夫 Fukuda Yasuo ? , gebore 16 Julie 1936 ) was die 91 ste Eerste Minister van Japan en die president van die Liberaal-Demokratiese Party van Japan . Hy is in beide ampte aangestel in September 2007 na Shinzo Abe se skielike bedanking en is in September 2008 opgevolg deur Tar? As? .

Foekoeda was die langsdienende Hoof-kabinetsekretaris in Japan se geskiedenis, 'n pos wat hy vir drie en 'n half jaar beklee het onder Eerste minsters Yoshir? Mori en Junichiro Koizumi . [1] Hy is die eerste seun van 'n voormalige eerste minister, Takeo Foekoeda , om die pos te beklee.

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. Keiichi Yamamura and Sachiko Sakamaki, "Fukuda Challenges Aso in Race to Be Prime Minister" , Bloomberg.com, 14 September , 2007 .