Jan Mayen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jan Mayen
'n Strand op Jan Mayen
'n Strand op Jan Mayen
Geografie

Ligging Noordelike Atlantiese Oseaan
Koordinate 70°59′N 08°32′W  /  70.983°N 8.533°W  / 70.983; -8.533 Koordinate : 70°59′N 08°32′W  /  70.983°N 8.533°W  / 70.983; -8.533

Oppervlakte 373 vk km
Hoogste punt Beerenberg 2 277 m
Administrasie
Vlag van Noorweë  Noorwee
Provinsie Nordland

Hoofstad Olonkinbyen
Grootste stad Olonkinbyen (18)

Demografie
Bevolking 14-30

Ligging van Jan Mayen in die Arktiese Oseaan
Kaart van Jan Mayen

Jan Mayen is 'n eiland in die Arktiese Oseaan met 'n oppervlakte van 377 km² . Die eiland word deels deur 'n gletser bedek. Die eiland se geografiese ligging is 70,59° N 8,28° W. Die wereld se noordelikste aktiewe vulkaan , Beerenberg , word ook hier aangetref, wat benewens ook een van Noorwee se hoogste berge is. Ander Noorse vulkane is Bouvet-eiland en Peter I-Eiland . Jan Mayen maak deel uit van die Koninkryk Noorwee .


 
Oorsese gebiede van Noorwee
Bouveteiland  · Jan Mayen  · Koningin Maudland  · Peter I-Eiland  · Svalbard