in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jack Swigert
|
Jack Swigert in Desember 1971
|
Verkose lid van die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers
vir die 6de distrik van Colorado
|
Ampstermyn
2 November
1982
–
27 Desember
1982
|
Voorafgegaan deur
|
Nuwe kiesafdeling
|
Opgevolg deur
|
Daniel Schaefer
|
Persoonlike besonderhede
|
Gebore
|
John Leonard Swigert Jr.
(
1931-08-30
)
30 Augustus 1931
Denver
,
Colorado
|
Sterf
|
27 Desember 1982 (op 51)
Washington, D.C.
|
Politieke party
|
Republikein
|
Alma mater
|
Universiteit van Colorado, B.S. 1953
Rensselaer Polytechnic Institute, M.S. 1965
Universiteit van Hartford,
MBA
1967
|
Militere Diens
|
Lojaliteit
|
Verenigde State
|
Diens/Tak
|
Amerikaanse Lugmag
(1953?1956)
MA ANG (1957?1960)
CT ANG (1960?1965)
|
Jare in diens
|
1953?1965
|
Rang
|
Kaptein
|
John Leonard "Jack" Swigert
(* 30 Augustus 1931 ? † 27 Desember 1982) was 'n
Amerikaanse
toets
vlieenier
, meganiese en
lugvaartingenieur
,
Nasa
-
ruimtevaarder
en een van slegs 24
mense
wat na die
Maan
gevlieg het. Hy was deel van die
Apollo 13
-missie.
Voordat hy in 1966 by NASA aangesluit het, was hy 'n burgerlike toetsvlieenier en vegvlieenier in die
Air National Guard
. Hy was gewerf as deel van
Ruimtevaardergroep 5
.
Nadat hy by NASA bedank het, is hy verkies tot die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers vir die
deelstaat
Colorado
se 6de distrik. Hy sterf egter voordat hy ingesweer kon word.