한국   대만   중국   일본 
iSimangaliso-vleilandpark - Wikipedia Gaan na inhoud

iSimangaliso-vleilandpark

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

iSimangaliso-vleilandpark
Land Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Naaste dorp Durban
Ligging van iSimangaliso-vleilandpark op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
iSimangaliso-vleilandpark
iSimangaliso-vleilandpark
Koordinate: 28°0′0″S 32°30′0″O  /  28.00000°S 32.50000°O  / -28.00000; 32.50000 Koordinate : 28°0′0″S 32°30′0″O  /  28.00000°S 32.50000°O  / -28.00000; 32.50000
Oppervlak 3 280 km²
Openingsjaar 1895
Bestuursliggaam iSimangaliso Authority
Webblad iSimangaliso-vleilandpark
Nasa -Satellietbeeld van die iSimangaliso-vleilandpark
Ligging van die iSimangaliso-vleilandpark

Die iSimangaliso-vleilandpark is gelee in KwaZulu-Natal aan die ooskus van Suid-Afrika . Die park strek vir 220 km vanaf Maphelane, naby St. Lucia, KwaZulu-Natal , tot by die Mosambiekse grens naby Kosibaai . [1] Die park bestaan ??uit 13 afsonderlike maar aangrensende bewaringsgebiede met 'n totale oppervlak van 240 000  ha , waarvan 84 000  ha mariene bewaringsgebiede is. [2]

Die iSimangaliso-vleilandpark was voorheen bekend as die Groter St. Lucia-vleilandpark en is in 1999 deur die Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie ( Unesco ) tot werelderfenisgebied verklaar.

Die aangrensende bewaringsgebiede is:

Lees ook [ wysig | wysig bron ]

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. ( en ) iSimangaliso Wetland Park Geargiveer 23 Februarie 2009 op Wayback Machine , Besoek op 31 Mei 2012
  2. ( en ) UNESCO World Heritage List , iSimangaliso Wetland Park , Besoek op 31 Mei 2012

Eksterne Skakels [ wysig | wysig bron ]