Gebruiker : Oesjaar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Taalvaardigheid

af Hierdie gebruiker se moedertaal is Afrikaans .
en -4 This user speaks English at a near-native level.
de -1 Dieser Benutzer hat grundlegende Deutschkenntnisse
15 600+ Hierdie gebruiker het meer as 15 600 nuwe artikels tot Wikipedia bygedra.
Grootmeester-
redakteur eerste klas

(15 jaar, 225 000+)
Toegeken deur Aliwal2012
Hierdie gebruiker werk al meer as vyftien jaar op Wikipedia
Hierdie gebruiker het Belgie besoek.
Hierdie gebruiker het Botswana besoek.
Hierdie gebruiker het Brasilie besoek.
Hierdie gebruiker het Demokratiese Republiek die Kongo besoek.
Hierdie gebruiker het Denemarke besoek.
Hierdie gebruiker het Duitsland besoek.
Hierdie gebruiker het Egipte besoek.
Hierdie gebruiker het Engeland besoek.
Hierdie gebruiker het Ethiopie besoek.
Hierdie gebruiker het Finland besoek.
Hierdie gebruiker het Frankryk besoek.
Hierdie gebruiker het Ghana besoek.
Hierdie gebruiker het Italie besoek.
Hierdie gebruiker het Ivoorkus besoek.
Hierdie gebruiker het Kenia besoek.
Hierdie gebruiker het Lesotho besoek.
Hierdie gebruiker het Mauritanie besoek.
Hierdie gebruiker het Mauritius besoek.
Hierdie gebruiker het Mexico besoek.
Hierdie gebruiker het Morocco besoek.
Hierdie gebruiker het Mosambiek besoek.
Hierdie gebruiker het Namibie besoek.
Hierdie gebruiker het Nederland besoek.
Hierdie gebruiker het Noorwee besoek.
Hierdie gebruiker het Senegal besoek.
Hierdie gebruiker het Skotland besoek.
Hierdie gebruiker het Spanje besoek.
Hierdie gebruiker het Swaziland besoek.
Hierdie gebruiker het Swede besoek.
Hierdie gebruiker het Switserland besoek.
Hierdie gebruiker het Tanzanie besoek.
Hierdie gebruiker het Togo besoek.
Hierdie gebruiker het Zambie besoek.
Thank you for reviewing the translation of the Universal Code of Conduct Enforcement Guidelines. Your work helps to ensure a high quality text will be available to the community.

Ons het tans 116 914 artikels.

In my eerste 10 jaar (bereik op 6/1/2019) betrokke hier het ek reeds 5264 artikels geskep! Die 10 jaar was ongelooflik; wat 'n avontuur! Na 15 jaar (bereik op 6/1/2024) het ek 14,628 artikels en 1,156 kategoriee geskep, 225 066 verbeteringe gedoen en 30 535 verbeteringe op Wikidata gedoen! Dit is 'n voorreg!

Ek is vanaf 2014 'n raadslid by WikimediaZA .

  • Ek het op 12/01/2019 die 100,000 wysiging mylpaal op globale Wiki bereik!
  • Op 28/04/2019 het ek my 100,000ste wysiging op die Afrikaanse Wiki aangebring!
  • Op 18/11/2019 het ek my 110,000ste wysiging op globale Wikipedia aangebring.
  • Op 22/12/2020 skep ek my 6,000ste artikel, 'n baie nederige Aloe bussei .
  • Op 6/1/2021 verwerf ek Grootmeesterredakteur status met my twaalfde jaar hier!
  • Op 11/1/2021 het ek my 135,000ste wysiging op globale Wikipedia aangebring.
  • Op 29/1/2021 het ek my 130,000ste wysiging op die Afrikaanse Wikipedia aangebring!
  • Op 3/3/2021 het ek my 140,000ste wysiging op globale Wikipedia aangebring.
  • Op 14/5/2021 het ek my 135,000ste wysiging op die Afrikaanse Wikipedia aangebring!
  • Op 12/6/2021 skep ek my 7,000ste artikel.
  • Op 15/7/2021 het ek my 150,000ste wysiging op globale Wikipedia aangebring!
  • Op 30/7/2021 het ek my 140,000ste wysiging op die Afrikaanse Wikipedia aangebring!
  • Op 17/9/2021 skep ek my 8,000ste artikel, 'n baie nederige Pauridia curculigoides
  • Op 16/10/2021 het ek my 160,000ste wysiging op globale Wikipedia aangebring!
  • Op 21/1/2022 skep ek my 9,000ste artikel, 'n baie nederige Aspalathus spiculata
  • Op 30/1/2022 het ek my 150,000ste wysiging op die Afrikaanse Wikipedia aangebring!
  • Op 1/3/2022 het ek my 170,000ste wysiging op globale Wikipedia aangebring!
  • Op 9/7/2022 het ek my 10,000ste artikel geskep: Lunar Orbiter 2 !
  • Op 4/8/2022 het ek my 180,000ste wysiging op globale Wikipedia aangebring!
  • Op 14/8/2022 het ek my 160,000ste wysiging op die Afrikaanse Wikipedia aangebring!
  • Op 28/11/2022 het ek my 190,000ste wysiging op globale Wikipedia aangebring!
  • Op 20/12/2022 het ek my 170,000ste wysiging op die Afrikaanse Wikipedia aangebring!
  • Op 16/02/2023 het ek my 200,000ste wysiging op globale Wikipedia aangebring!
  • Op 30/3/2023 het ek my 12,000ste artikel geskep: Senegalia donaldi? !
  • Op 4/6/2023 het ek my 180,000ste wysiging op die Afrikaanse Wikipedia aangebring!
  • Op 26/06/2023 het ek my 210,000ste wysiging op globale Wikipedia aangebring!
  • Op 26/07/2023 het ek my 13,000ste artikel geskep: Pterocarpus dubius !
  • Op 1/11/2023 het ek my 14,000ste artikel geskep: Holothrix culveri !
  • Op 26/12/2023 het ek my 190,000ste wysiging op die Afrikaanse Wikipedia aangebring!
  • Op 18/2/2024 het ek my 15,000ste artikel geskep: Malephora pienaarii !

Voorbladartikels [ wysig | wysig bron ]

My doelwit van 'n voorbladartikel is bereik toe die Boeing B-17 Flying Fortress op 4 November 2019 op die voorblad gepryk het!

Groete!

Ek het begin bergfietsry omrede my perd verdrink het tydens waterpolo !

Notas [ wysig | wysig bron ]

* 
Aizoon
 - alle foto's gelaai!
* 
Aloinopsis
 - geskep en gelaa!
* 
Amphibolia
 - alle foto's gelaai!
* 
Antegibbaeum
 - geskep en gelaai
* 
Antimima
 - alle foto's gelaai!
* 
Braunsia
 - geskep en foto's gelaai!
* 
Carpobrotus
- alle foto's gelaai!
* 
Cephalophyllum
 - geskep en foto's gelaai!
* 
Chasmatophyllum
 - geskep en foto's gelaai!
* 
Cleretum
 - geskep en foto's gelaai!
* 
Conicosia
 - geskep en foto's gelaai!
* 
Conophytum
 - geskep en foto's gelaai!
* 
Cylindrophyllum
 - geskep en foto's gelaai!
* 
Delosperma
 - geskep en foto's gelaai!
* 
Drosanthemum
 - geskep en foto's gelaai!
* 
Erepsia
 - geskep en foto's gelaai!
* 
Faucaria
 - geskep en foto's gelaai!
* 
Gibbaeum
 - alle foto's gelaai!
* 
Glottiphyllum
 - geskep en foto's gelaai!
* 
Lampranthus
 - geskep en foto's gelaai!
* 
Lithops
 - alle foto's gelaai!
* 
Malephora
 - geskep en foto's gelaai!
* 
Mesembryanthemum
- geskep en foto's gelaai!
* 
Mitrophyllum
 - geskep en foto's gelaai!
* 
Nananthus
 - geskep en foto's gelaai!
* 
Oscularia
 - alle foto's gelaai!
* 
Peersia
 - alle foto's gelaai!
* 
Ruschia
 - alle foto's gelaai!
* 
Stomatium
 - geskep en foto's gelaai!
* 
Tanquana
- geskep en foto's gelaai!
* 
Tetragonia
 - geskep en foto's gelaai!
* 
Trichodiadema
 - alle foto's gelaai!

Volgende voorblad: USS Archerfish (SS-311)

Onthou ContentTranslator