in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Gaborone
(
Gaberones
tot 1969;
Tswana
: [χab??r?n?];
Engels
: [??æb??ro?niː]) is die
hoofstad
en grootste stad van
Botswana
. Die stad het 'n bevolking van 231 626 in 2011 gehad (10% van Botswana se bevolking) en beslaan 'n oppervlakte van 169 km². Die stad is in 1964 as beplande stad gestig en die stad se eerste burgemeester was
J. D. Jones
. Dit is na Kgosi Gaborone, 'n Botswana-
hoofman
, genoem.
In 1890 het
Cecil John Rhodes
Gaberones gekies om 'n koloniale fort te huisves.
[6]
In die fort het Cecil John Rhodes die
Jameson-inval
beplan.
[7]
In 1965 is die hoofstad van die
Betsjoeanaland
-protektoraat van
Mafeking
na Gaberones verskuif. Oorspronklik is
Lobatse
as nuwe hoofstad vir 'n onafhanklike Botswana voorgestel, maar weens sy nabyheid aan 'n varswaterbron, sy ligging aan die spoorlyn na
Pretoria
, sy sentrale ligging tussen die plaaslike stamme en sy gebrek aan assosiasie met die omliggende stamme is Gaborone as hoofstad gekies.
[8]
Die stad se naam is in 1969 van Gaberones tot Gaborone verander.
[9]
Gaborone dien as politieke en ekonomiese hoofstad van Botswana met talle maatskappye wat hul setels in die stad het. Die Botswana-aandelebeurs is hier gelee. Dit vorm sy eie distrik, maar dien ook as hoofstad van die omliggende
Suidoosdistrik
. In die stad is die parlement van Botswana en die land se belangrikste lughawe, die
Sir Seretse Khama Internasionale Lughawe
, gelee. Die
Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap
se hoofkwartier is ook hier gelee.
[10]
Gaborone is in die suidooste van Botswana aan die
Notwanerivier
sowat 15 km noordwes van die
grens tussen Suid-Afrika en Botswana
gelee.
[8]
Die plaaslike bevolking verwys dikwels na die stad as
Gabs
.
[11]
Naas Setswana en Engels, Botswana se twee
amptelike tale
, word in Gaborone nog ander tale soos Kalanga en Kgalagadi gebesig.
- ↑
(
en
)
Parsons, Neil (19 Augustus 1999).
"Botswana History Page 7: Geography"
.
Botswana History Pages
. Gaborone, Botswana: University of Botswana History Department.
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016
. Besoek op
4 Augustus
2009
.
- ↑
(
en
)
"BOTSWANA STATISTICAL YEAR BOOK 2010"
(PDF)
.
Statistics Botswana
. Gaborone: Central Statistics Office. Desember 2011.
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 11 Desember 2013
. Besoek op
25 Februarie
2012
.
- ↑
(
en
)
"Gaborone, Botswana Page"
. Falling Rain Genomics, Inc.
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 12 April 2018.
- ↑
(
en
)
"The Population of Towns, Villages and Associated Localities"
(PDF)
.
2011 Population and Housing Census
. Gaborone: Statistics Botswana. Junie 2012.
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 8 Februarie 2019
. Besoek op
14 Junie
2012
.
- ↑
(
en
)
Keoreng, Ephraim (5 Oktober 2011).
"New Gaborone Mayor seeks power to hire and fire"
. Gaborone, Botswana:
Mmegi Online
. Besoek op
9 Oktober
2011
.
- ↑
(
en
)
"African cities- Gaborone History"
.
Gaborone.info
. AfricanCities.net
. Besoek op
4 Augustus
2009
.
- ↑
(
en
)
Hardy, Paula; Firestone, Matthew D. (2007). "Gaborone".
Botswana & Namibia
. Lonely Planet. pp. 75?88.
ISBN
978-1-74104-760-8
. Besoek op
4 Augustus
2009
.
- ↑
8,0
8,1
(
en
)
Seth, Willie (2008). "Major urban centres".
Botswana and Its People
. Godfrey Mwakikagile. pp. 44?46.
ISBN
978-0-9814258-7-0
. Besoek op
4 Augustus
2009
.
- ↑
(
en
)
"Regions Given New Spelling"
.
Spokane Daily Chronicle
. Spokane, Washington, USA. Associated Press. 22 Desember 1969. p. 11
. Besoek op
11 Julie
2010
.
- ↑
(
en
)
"Southern African Development Community :: About SADC"
.
www.sadc.int
.
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 14 April 2020
. Besoek op
22 Februarie
2019
.
- ↑
(
en
)
Njeru, Purity (2009).
"History of Gaborone"
. Nairobi, Kenya: The African Executive. Geargiveer vanaf
die oorspronklike
op 3 Maart 2016
. Besoek op
4 Augustus
2009
.
- ↑
(
en
)
"Burbank's Sister Cities"
. Burbank Sister City Organization. Geargiveer vanaf
die oorspronklike
op 29 Oktober 2014
. Besoek op
22 Julie
2010
.
- ↑
(
en
)
Mooketsi, Lekopanye (1 April 2009).
"Chinese firms to build massive industrial park"
. Mmegi.
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 12 Desember 2012
. Besoek op
3 Augustus
2010
.
The last event was the signing ceremony for a twinning arrangement between Zhejiang Province and the Gaborone City Council.
- ↑
(
en
)
"Gaborone, Vasteras city councils twin"
. Gaborone: Daily News. 27 Oktober 2011.
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 12 Desember 2012
. Besoek op
23 Junie
2012
.
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met
Gaborone
.
|