한국   대만   중국   일본 
Funchal - Wikipedia Gaan na inhoud

Funchal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Funchal

Kaart Wapen
Vlag
  Land Vlag van Portugal  Portugal
  Gebied Madeiraeilande
  Koordinate 32°39′N 16°55′W  /  32.650°N 16.917°W  / 32.650; -16.917
  Stigting 1421
  Oppervlakte:  
 - Totaal 76,14 vk km
  Hoogte bo seevlak 0 m
  Bevolking:  
 - Totaal (2004) 112 015
 - Bevolkingsdigtheid 1 471 vk/km
  Tydsone UTC ±0:00
  Burgemeester Miguel Filipe Machado de Albuquerque
  Amptelike webwerf cm-funchal.pt

Funchal is sedert 1421 die hoofstad en grootste stad van die Madeiraeilande , 'n oorsese gebied van Portugal voor die kus van Afrika in die Atlantiese Oseaan . Die stad het in 2011 'n bevolking van 112 015 gehad en 'n oppervlakte van 76,14 km².