한국   대만   중국   일본 
Flannery O'Connor - Wikipedia Gaan na inhoud

Flannery O'Connor

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Flannery O'Connor
Flannery O'Connor in 1947
Gebore
Mary Flannery O'Connor

25 Maart 1925
Savannah, Georgia
Sterf 3 Augustus 1964 (op 39)
Milledgeville, Baldwin County, Georgia
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika  Verenigde State
Beroep Romanskrywer, kortverhaalskrywer, essayis
Bekend vir Wise Blood , The Violent Bear It Away , A Good Man Is Hard To Find
Ouer(s) Edward F. O'Connor
Regina Cline

Mary Flannery O'Connor ( 25 Maart 1925 - 3 Augustus 1964 ) was 'n Amerikaanse novelle -, kortverhaal en opstelskryfster . As belangrike stem in Amerikaanse literatuur , het O'Connor twee novelle en 32 kortverhale laat verskyn, benewens 'n aantal resensies en kommentare. Binne die Amerikaanse konteks was sy 'n Suidelike skryfster wat dikwels 'n Suidelike gotiese styl aangewend het en aansienlik staatgemaak het op streeksmilieus en groteske karakters. O'Connor se geskrifte het ook haar eie Rooms Katolieke geloof weerspieel, en dikwels kwessies aangaande moraliteit en etiek ondersoek.