Dozi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Dozi
Geboortenaam Hendrik Opperman
Ook bekend as Dozi
Gebore 23 Maart 1964 ( 1964-03-23 ) (60 jaar oud)
Hluhluwe , Natal
Beroep(e) Sanger
Jare aktief 1999 - nou
Etikette EMI
Webwerf dozi.co.za

Dozi (gebore Hendrik Opperman op 23 Maart 1964 ) is 'n Suid-Afrikaanse sanger wat oor kultuurgrense bekend is vir sy Afrikaanse , Engelse en Zoeloe optredes. Van sy treffers sluit in: Ou Ryperd ('n heropname), Tussen Jou en My , Staan Net 'n Bietjie Stil en Maybe my Baby .

Dozi is gebore in Hluhluwe in Natal en het al op 'n vroee ouderdom begin sing. In 1999 word sy eerste album, "Mercy", vrygestel. Die album is in Zoeloe opgeneem. Sy tweede album, "Op Aanvraag", word in 2001 in Afrikaans uitgegee.

Diskografie [ wysig | wysig bron ]

Albums vrygestel:

  • Mercy, 1999 (debuut album)
  • Op Aanvraag, 2001
  • Storm op die Horison, 2001
  • Siyaya... Ons gaan, 2003
  • Rockin' the world, 2003
  • Dozi Live in the Rendezvous (DVD), 2004
  • Kruispad, 2004
  • Grootste Treffers, 2006
  • Kom ´n Bietjie Binne, 2006
  • Wat Kom Nou?, 2007
  • Creedence Clearwater Revival, 2008
  • Voel So Reg, 2009
  • It Takes Two (saam met Nianell ), 2009
  • Voel so reg, 2009
  • 2 Vir Een, 2010
  • Terug by die begin, 2011
  • Rockin' The World 2 (CD), 2012
  • Icon, 2014
  • Hande Vol Genade (CD), 2014
  • 20 Goue Rock 'n Roll Treffers (CD), 2015
  • Vrede, 2020
  • Rusbanksessies, 2020

Sien ook [ wysig | wysig bron ]

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]