Butch James

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Butch James Rugbyportaal
Volle naam Andrew David James
Geboortedatum 8 Januarie 1979 ( 1979-01-08 ) (45 jaar oud)
Geboorteplek Johannesburg , Suid-Afrika
Lengte 1,84 m
Massa 98 kg
Skool Maritzburg-kollege
Eggenote Ciana Humphery
Kinders 3
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Losskakel , senter
Springbokno. 715
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2007?2011 Bath Rugby 68 (389)
korrek soos op 3 Feb 2012.
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2001?07
2011-12
2013
Natalse Haaie
Golden Lions
Natalse Haaie
65
14
8
(450)
(71)
(43)
korrek soos op 28 Oktober 2013.
Superrugby / Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2001?07
2011-12
2013
Sharks
Lions
Sharks
57
16
2
(390)
(51)
(0)
korrek soos op 15 Julie 2013.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2001-11 Vlag van Suid-Afrika  Suid-Afrika 42 (159)
korrek soos op 15 Julie 2013.

Andrew David "Butch" James (gebore in Johannesburg , 8 Januarie 1979 ) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat tot 2011 vir die Springbokke , en tot in 2013 met sy uittrede vir die Sharks superrugby gespeel het. Hy is 'n veelsydige agterspeler, maar het veral op losskakel presteer.

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]