Biskaje

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Biskaje
Bizkaia
Vlag Wapen
Land Vlag van Spanje  Spanje
Outonome Gemeenskap Baskeland
Hoofstad Bilbao
Oppervlak
 ? Totaal

 2 217 km²
Bevolking
 ? Totaal (2014)
 ? Bevolkingsdigtheid
 ? % van Spanje
Gelys 9 de
 1 159 639
 520/km²
2,47%
Parlementere verteenwoordiging
 ? Setels in die Spaanse Kongres
 ? Setels in die Spaanse Senaat
 ? Setels in die Juntas Generales


 8 (van 350)

 4 (van 264)

51
President Unai Rementeria (EAJ)
Bizkaiko Foru Aldundia

Biskaje ( Baskies : Bizkaia , Spaans : Vizcaya ) is 'n provinsie van die Outonome Gemeenskap van die Baskeland in Spanje .

Daar word algemeen aanvaar dat Bizkaia , die oorspronklike Baskiese term na 'n berg of berghang verwys. Dit kom ooreen met bizkar , wat beteken : 1. rug, skouers, 2. krans, 3. dakstruktuur, 4. om op te leun ( bizkarretik ).

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]