Alfred Tennyson
|
![Alfred Tennyson](//upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/9/98/Alfred_Tennyson%2C_1st_Baron_Tennyson_by_George_Frederic_Watts.jpg/220px-Alfred_Tennyson%2C_1st_Baron_Tennyson_by_George_Frederic_Watts.jpg) Alfred Tennyson, 1ste Baron Tennyson
, deur George Frederic Watts (1817?1904)
|
Digter-laureaat van die Verenigde Koninkryk
|
Ampstermyn
19 November 1850 – 6 Oktober 1892
|
Monarg
|
Victoria
|
Voorafgegaan deur
|
William Wordsworth
|
Opgevolg deur
|
Alfred Austin
|
Persoonlike besonderhede
|
Gebore
|
6 Augustus 1809
Somersby,
Lincolnshire
, Engeland
|
Sterf
|
6 Oktober 1892 (op 83)
Lurgashall, Sussex, Engeland
[1]
|
Kind(ers)
|
2, insluitende Hallam Tennyson, 2de Baron Tennyson
|
Alma mater
|
Trinity College, Cambridge (geen graad)
|
Die wapenskild van Tennyson.
[2]
Alfred Tennyson
, 1ste Baron Tennyson (
6 Augustus
1809
?
6 Oktober
1892
), was 'n
Britse
digter. Hy was die Digter-laureaat van die Verenigde Koninkryk gedurende 'n aansienlike deel van Koningin
Victoria
se bewind, en is steeds een van die gewildste Britse digters. In 1829 is die goue medalje van die kanselier in Cambridge aan hom toegeken vir een van sy eerste stukke getiteld,
"Timboektoe"
. Hy publiseer in 1830 sy eerste digbundel getiteld
"Poems Chiefly Lyrical"
.
"Claribel"
en
"Mariana"
, wat steeds van Tennyson se mees gevierde gedigte is, is in die bundel opgeneem. Alhoewel sy werk deur sommige kritici as te sentimenteel gesien is, het dit vinnig gewild geraak en die aandag getrek van bekende skrywers van sy dag, waaronder
Samuel Taylor Coleridge
. Tennyson se vroee poesie, met sy middeleeuse en kragtige visuele beelding, het 'n groot invloed op die
Broederskap van die Pre-Rafaeliete
gehad.
Tennyson was ook vernuftig in die skryf van kort lirieke, soos
"Break, Break, Break"
,
"The Charge of the Light Brigade"
,
"Tears, Idle Tears"
, en
"Crossing the Bar"
. 'n Groot deel van sy verse is gebaseer op klassieke mitologiese temas, soos die
Odussee
, alhoewel "In Memoriam AHH" geskryf is om sy vriend Arthur Hallam, 'n tydgenoot
en student aan Trinity College, Cambridge, te gedenk, nadat hy op 22-jarige ouderdom aan 'n beroerte oorlede is.
[3]
Tennyson het ook ander noemenswaardige gedigte geskryf soos
"Idylls of the King"
en
"Tithonus"
. Gedurende sy loopbaan het Tennyson drama probeer skryf, maar sy toneelstukke het weinig sukses behaal.
'n Aantal frases uit Tennyson se werk het 'n algemene plek in die
Engelse
taal verkry, insluitend "Nature, red in tooth and claw" (
In Memoriam AHH
), "'Tis better to have loved and lost / Than never to have loved at all", "Theirs not to reason why, / Theirs but to do and die", "My strength is as the strength of ten, / Because my heart is pure", "To strive, to seek, to find, and not to yield", "Knowledge comes, but Wisdom lingers", and "The old order changeth, yielding place to new". Hy is die negende mees aangehaalde skrywer in
The Oxford Dictionary of Quotations
.
[4]
Gedeeltelike lys van werke
[
wysig
|
wysig bron
]
- Uit
Poems, Chiefly Lyrical
(1830):
- "Nothing Will Die"
[5]
- "All Things Will Die"
[6]
- "The Dying Swan"
- "The Kraken"
- "Mariana"
- "Lady Clara Vere de Vere" (1832)
- Uit
Poems
(1833):
- "The Lotos-Eaters"
- "The Lady of Shalott" (1832, 1842)
- "St. Simeon Stylites" (gedig, 1833)
- "Break, Break, Break" (1842)
- Uit
Poems
(1842):
- "Locksley Hall"
- "Vision of Sin"
[7]
- "The Two Voices" (1834)
- "Ulysses" (1833)
- Uit
The Princess; A Medley
(1847)
- "The Princess"
- "Godiva" (gedig)
- "Now Sleeps the Crimson Petal" ? dit verskyn later as 'n lied in die 2004 rolprent
Vanity Fair
, met 'n musikale rangskikking deur Mychael Danna
- "Tears, Idle Tears"
- "In Memoriam A.H.H." (1849)
- "Ring Out, Wild Bells" (1850)
- "The Eagle" (1851)
- "The Sister's Shame"
[8]
- Uit
Maud; A Monodrama
(1855/1856)
- "Maud"
- "The Charge of the Light Brigade" (1854) ? 'n vroee opname hiervan, voorgelees deur Tennyson, bestaan steeds
- "Idylls of the King" (1859?1885; geskryf 1833?1874)
- Uit
Enoch Arden and Other Poems
(1862/1864)
- "Flower in the Crannied Wall" (1869)
- The Window
? liederesiklus saam met Arthur Sullivan (1871)
- Harold
(1876) ? na Koning Harold II van Engeland
- Montenegro
(1877)
- The Revenge: A Ballad of the Fleet
(1878) ? oor die skip
Revenge
(1577)
- Becket
(1884)
[9]
- Crossing the Bar
(1889)
- The Foresters
? 'n blyspel met insidentele musiek deur Arthur Sullivan (1891)
- Chiefess Kapiolani
(Na sy dood gepubliseer deur Hallam Tennyson)
[10]
- ↑
"British Listed Buildings Aldworth House, Lurgashall"
. British Listed Buildings Online
. Besoek op
5 November
2012
.
- ↑
Montague-Smith, P.W. (red.), Debrett's Peerage, Baronetage, Knightage and Companionage, Kelly's Directories Ltd, Kingston-upon-Thames, 1968, bl. 1091
- ↑
Stern, Keith (2007).
Queers in History
(2007 uitg.). Quistory Publishers.
- ↑
The Oxford Dictionary of Quotations
(5th uitg.). Oxford University Press. 1999.
- ↑
The Bitmill Inc.
"Nothing Will Die"
.
litscape.com
.
- ↑
The Bitmill Inc.
"All Things Will Die"
.
litscape.com
.
- ↑
Vision of Sin
Geargiveer
2 Mei 2008 op
Wayback Machine
- ↑
"Poetry Lovers' Page: Alfred Lord Tennyson"
.
poetryloverspage.com
.
- ↑
"Becket and other plays by Baron Alfred Tennyson Tennyson ? Free Ebook"
. Besoek op
20 September
2014
– via Project Gutenberg.
- ↑
Alfred Lord Tennyson (1899).
Hallam Tennyson
(red.).
The life and works of Alfred Lord Tennyson
. Vol. 8. Macmillan. pp. 261?263.
- Alfred, Lord Tennyson (1989).
Tennyson: A Selected Edition
. Kalifornie: Universiteit van Kalifornie Drukkers
ISBN 0520065883
(hardeband) of
ISBN 0520066669
(sagteband) Geredigeer met 'n inleiding en notas deur Christopher Ricks. Seleksies uit die definitiewe uitgawe
The Poems of Tennyson
, met voordragte deur die Trinity MSS; lang werke soos
Maud
en
In Memoriam A. H. H.
is in die geheel daarvan gedruk.
- Leslie, Stephen
(1898).
"Life of Tennyson"
.
Studies of a Biographer
. Vol. 2. Londen: Duckworth and Co. pp. 196?240.
- "
Tennyson
", 'n gedig deur Florence Earle Coates
- Tennyson se graf, Westminster Abbey
- Alfred Lord Tennyson: Profiel en Gedigte by Poets.org
- Gedigte deur Alfred Tennyson
- Tennyson indeksinskrywing by Poets' Corner
- Biografie en Werke
(openbare domein)
- Aanlyn eksemplaar van
Locksley Hall
- 'n Keur uit die gedigte van A. Tennyson
- The Twickenham Museum ? Alfred Lord Tennyson in Twickenham
- Farringford Holiday Cottages and Restaurant, tuiste van Tennyson, Isle of Wight
- Werke deur Alfred Tennyson, 1st Baron Tennyson
by
Project Gutenberg
- Werke deur of oor Alfred Tennyson
op die
Internet Archive
- Toonsettings van Alfred Tennyson se gedig in die Korale Openbare Domein-biblioteek
- The Louverture Project:
Anacaona ? gedig deur Alfred Tennyson
? gedig oor die Taino koningin
- 'n Keur uit sy werke by Poetry Index
- Sweet and Low
- Opname van Tennyson se voorlesing van "The Charge of the Light Brigade"
- Anonymous (1873).
Cartoon portraits and biographical sketches of men of the day
. Illustrated by
Frederick Waddy
. London: Tinsley Brothers. pp. 78?84
. Besoek op
6 Januarie
2011
.
- 'n Beduidende
versameling van Tennyson se werke
word gehou by: Spesiale Versamelings en Argiewe, Cardiff-universiteit.
- Alfred, Lord Tennyson
by die Britse Biblioteek
- Argivale materiaal by
- Tennyson se notaboeke
in die versamelings van die Wren-biblioteek, ten volle gedigitiseer in die Cambridge Digitale-biblioteek
- Die
Baron Alfred Tennyson
digitale versameling by die Harry Ransom Sentrum aan die Universiteit van Texas, Austin.
- Alfred Tennyson Versameling
. Algemene Versameling,
Beinecke Rare Book and Manuscript Library
, Yale-universiteit.
Voorafgegaan deur
William Wordsworth
|
Britse Digter-laureaat
1850?1892
|
Opgevolg deur
Alfred Austin
|