in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
戊子
Die
Aardrot
(戊子,
wuz?
) is die 25ste jaar van die
Chinese kalender
(sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die
Chinese astrologie
en dui op die
maanjare
wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die vyfde
Hemelstam
(戊,
wu
; die
element
Aarde en
Jang
) met die eerste
Aardtak
(子, z?), gesimboliseer deur die
Rot
(鼠,
sh?
).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Aardrotjaar het in 2008 begin en volgens die
Gregoriaanse kalender
het dit geduur van 7 Februarie
2008
tot 25 Januarie
2009
.
Die volgende jare is Aardrotjare: