in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die
75ste Oscar-toekenningsaand
is op
23 Maart
2003
deur die
Academy of Motion Picture Arts and Sciences
in
Hollywood
gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 2002.
Steve Martin
was die aanbieder.
Met sy 13 benoemings het
Chicago
die voortou geneem. Dit het ses van die
Oscars
gewen en is die eerste musiekprent sedert
Oliver!
in 1968 wat die kategorie vir beste rolprent wen.
Roman Polanski
, wat vir die vierde keer benoem is, het die prys vir beste regisseur gewen.
Adrien Brody
was op 29 die jongste persoon wat die Oscar vir beste akteur wen ? vir sy rol in
The Pianist
. Vir die eerste keer in die geskiedenis is ’n fiktiewe persoon vir ’n Oscar benoem: Donald Kaufman is saam met Charlie Kaufman benoem vir die Oscar vir die beste verwerkte draaiboek vir die rolprent
Adaptation
. In die prent is Donald Kaufman die fiktiewe tweelingbroer van Charlie Kaufman, gespeel deur
Nicolas Cage
.
Hier volg ’n lys van die belangrikste wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem en is in vet druk):
[1]
[2]
Beste rolprent
|
Beste regisseur
|
- Chicago
?
Martin Richards
- Gangs of New York
? Alberto Grimaldi,
Harvey Weinstein
- The Hours
? Robert Fox, Scott Rudin
- The Lord of the Rings: The Two Towers
? Peter Jackson, Barrie M. Osborne, Fran Walsh
- The Pianist
? Roman Polanski, Alain Sarde, Robert Benmussa
|
|
Beste akteur
|
Beste aktrise
|
|
|
Beste manlike byspeler
|
Beste vroulike byspeler
|
|
|
Beste oorspronklike draaiboek
|
Beste verwerkte draaiboek
|
- Talk to Her
? Pedro Almodovar
- Far from Heaven
? Todd Haynes
- Gangs of New York
? Jay Cocks, Steven Zaillian, Kenneth Lonergan
- My Big Fat Greek Wedding
? Nia Vardalos
- Y tu mama tambien
? Carlos Cuaron, Alfonso Cuaron
|
- The Pianist
? Ronald Harwood
- About a Boy
? Peter Hedges, Chris Weitz, Paul Weitz
- Adaptation
? Charlie Kaufman, Donald Kaufman
- Chicago
? Bill Condon
- The Hours
? David Hare
|
Beste animasieprent
|
Beste buitelandse rolprent
|
- Spirited Away
- Ice Age
- Lilo & Stitch
- Spirit: Stallion of the Cimarron
- Treasure Planet
|
|
Beste oorspronklike musiek
|
Beste oorspronklike liedjie
|
- Frida
? Elliot Goldenthal
- Catch Me If You Can
? John Williams
- Far From Heaven
? Elmer Bernstein
- The Hours
? Philip Glass
- Road to Perdition
? Thomas Newman
|
- "Lose Yourself" uit
8 Mile
?
Eminem
, Jeff Bass, Luis Resto
- "I Move On" uit
Chicago
? John Kander, Fred Ebb
- "Burn It Blue" uit
Frida
? Elliot Goldenthal, Julie Taymor
- "The Hands That Built America" uit
Gangs of New York
?
Bono
, The Edge, Adam Clayton, Larry Mullen
- "Father and Daughter" uit
The Wild Thornberrys Movie
?
Paul Simon
|
Beste kunsredigering
|
Beste kinematografie
|
- Chicago
? John Myhre, Gordon Sim
- Frida
? Felipe Fernandez del Paso, Hania Robledo
- Gangs of New York
? Dante Ferretti, Francesca Lo Schiavo
- The Lord of the Rings: The Two Towers
? Grant Major, Dan Hennah, Alan Lee
- Road to Perdition
? Dennis Gassner, Nancy Haigh
|
- Road to Perdition
? Conrad L. Hall
- Chicago
? Dion Beebe
- Far From Heaven
? Edward Lachman
- Gangs of New York
? Michael Ballhaus
- The Pianist
? Pawel Edelman
|
Beste rolprentredigering
|
Beste visuele effekte
|
- Chicago
? Martin Walsh
- Gangs of New York
? Thelma Schoonmaker
- The Hours
? Peter Boyle
- The Lord of the Rings: The Two Towers
? Michael Horton
- The Pianist
? Herve de Luze
|
- The Lord of the Rings: The Two Towers
? Jim Rygiel, Randall William Cook, Alex Funke, Joe Letteri
- Spider-Man
? John Dykstra, Scott Stokdyk, Anthony LaMolinara, John Frazier
- Star Wars Episode II: Attack of the Clones
? Rob Coleman, Pablo Helman, John Knoll, Ben Snow
|