한국   대만   중국   일본 
.bm - Wikipedia Gaan na inhoud

.bm

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

.bm is die agtervoegsel van domeinname in Bermuda . Die domeinnaam is vir die eerste keer in 1993 gebruik.

Die Bermuda College , 'n skool vir hoer onderwys, behartig die administrasie van die domein. Die verantwoordelikheid vir die topvlakdomein le ook by hierdie inrigting.

Sien ook [ wysig | wysig bron ]

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]