in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
John Quincy Adams
(
11 Julie
1767
?
23 Februarie
1848
) was die sesde
President van die Verenigde State
(1825?1829). Sy vader was
John Adams
, die tweede President van die Verenigde State. Hy was die eerste Amerikaanse president wat die seun van 'n president was. Verskeie stede in na hom vernoem, onder andere
Quincy
in
Illinois
.
Adams is op 23 Februarie 1848, op 80-jarige ouderdom, aan breinbloeding oorlede.