Yunnan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Yunnan

云南省 ( Chinees )
Berge in Diqing, Yunnan
Berge in Diqing, Yunnan
Ligging van Yunnan in die Volksrepubliek China
Ligging van Yunnan in die Volksrepubliek China
Koordinate: 25°3′0″N 101°52′0″O  /  25.05000°N 101.86667°O  / 25.05000; 101.86667 Koordinate : 25°3′0″N 101°52′0″O  /  25.05000°N 101.86667°O  / 25.05000; 101.86667
Land Vlag van Volksrepubliek China  Volksrepubliek China
Hoofstad Kunming
Grootste stad Kunming
Regering
 ? Tipe Regering van Yunnan
 ? Sekretaris Ruan Chengfa
 ? Goewerneur Wang Yubo
Oppervlak
 ? Totaal 394 000 km 2 (152 000 vk. myl)
Bevolking
 ? Totaal 45 966 239
 ? Digtheid 120/km 2 (300/vk. myl)
 ? Rang
12de
Tydsone UTC+08:00 (SST)
Etniese groepe Han (67%), Yi (11%), Bai (3,6%), Hani (3,4%), Zhuang (2,7%), Dai (2,7%), Miao (2,5%), Hui (1,5%), Tibettane (0,3%), De'ang (Ta'ang) (0,19%)
Webwerf www.yn.gov.cn
Die woord "Yunnan" in Chinese karakters

Yunnan ( Chinees : 云南省, ) is 'n provinsie van die Volksrepubliek China . In 2008 het die provinsie 'n bevolking van sowat 46 miljoen gehad. Die administratiewe gebied Yunnan beslaan 'n oppervlakte van 394 000 km². Yunnan grens in die weste aan Mianmar , in die suide aan Laos en in die suidooste aan Vietnam .

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. ( en ) "Doing Business in Yunnan Province of China" . Ministry Of Commerce ? People's Republic Of China . Besoek op 5 Augustus 2013 .
  2. ( en ) "Communique of the National Bureau of Statistics of People's Republic of China on Major Figures of the 2010 Population Census [1] (No. 2)" . National Bureau of Statistics of China. 29 April 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Julie 2013 . Besoek op 4 Augustus 2013 .

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]