Willie Toweel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Willie Toweel
Statistiek
Geboortenaam Willie Michael Toweel
Gewigklas Vlieggewig en andere
Nasionaliteit Vlag van Suid-Afrika  Suid-Afrika
Geboorte 6 April 1934
Benoni , Suid-Afrika
Sterfte 25 Desember 2017 (op 83)
Houding Ortodoks
Boksrekord
Totale gevegte 54
Oorwinnings 46
Oorwinnings met uitklophou 23
Verloor 6
Gelykop 2

Willie Michael Toweel ( 6 April 1934 ? 25 Desember 2017 ) was 'n Suid-Afrikaanse bokser wat 'n bronsmedalje by die Olimpiese Somerspele 1952 in Helsinki in die vlieggewigafdeling gewen het. Hy het ook Suid-Afrikaanse titels in vier ander gewigsafdelings gewen: kapok-, veer-, lig- en weltergewig. Hy was die broer van Vic Toweel , 'n voormalige wereldkampioen.

Bron [ wysig | wysig bron ]