Sussex

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Sussex

Vlag

Wapen

Ligging in Engeland
Seremoniele graafskap Sussex
Hoofstad Chichester of Lewes
Oppervlakte 3 783 km 2 (2011)
Bevolking 1 609 500 (2011)
Bevolkingsdigtheid 425 inw./km 2 (2011)
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap
Streek Sussex
Administratiewe setel Chichester of Lewes
ISO 3166-2 : GB-SSX
Oppervlakte 3 783 km 2 (2011)
Bevolking 1 609 500 (2011)
Bevolkingsdigtheid 425 inw./km 2 (2011)
Distrikte en Unitere owerhede
Geen

Sussex (uitgespreek /?s?s?ks/) is 'n historiese graafskap in die suidooste van Engeland . In 1974 is die graafskap verdeel om die huidige Oos-Sussex en Wes-Sussex te vorm. Die naam beteken suidelike Sakse en is soortgelyk aan Essex (oostelike Sakse) en die voormalige graafskappe van Wessex (westelike Sakse) en Middlesex (middel Sakse).