Oos-Afrika Tyd

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Tydsones van Afrika :
swart UTC-1 : Kaapverdiese Tyd .
groen UTC+0 : Wes-Europese Tyd · Greenwichtyd .
blou UTC+1 : Middel-Europese Tyd · Wes-Afrika Tyd .
rooi UTC+2 : Middel-Europese Somertyd · Oos-Europese Tyd · Sentraal-Afrika Tyd · Wes-Afrika Somertyd · Suid-Afrikaanse Standaardtyd .
geel UTC+3 : Oos-Europese Somertyd · Oos-Afrika Tyd .
grys UTC+4 : Mauritiustyd · Seychelletyd .
Lande met strepe het 'n somertyd

Oos-Afrika Tyd of OAT ( Engels : East Africa Time; EAT ) is 'n tydsone wat drie ure voor Gekoordineerde Universele Tyd is (met ander woorde UTC+3 ). 'n Groot aantal lande in die ooste van Afrika val in die tydsone. Die tydsone kom ooreen met Moskoutyd en Oos-Europese Somertyd .

Vanwee hierdie lande se ligging naby die ewenaar is daar nie 'n groot verandering in die daglengte nie en dus word somertyd nie waargeneem nie. Die teoretiese sone van Oos-Afrika Tyd loop van 37,5° oosterlengte tot 52,5° oosterlengte.

Lande wat Oos-Afrika Tyd gebruik: