Melbourne-krieketveld

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Melbourne-krieketveld
2017 AFL Grand Final panorama gedurende die speel van die nasionale lied

Bynaam The MCG, The "G"
Ligging Melbourne , Victoria , Australie
Koordinate 37°49′12″S 144°59′0″O  /  37.82000°S 144.98333°O  / -37.82000; 144.98333 Koordinate : 37°49′12″S 144°59′0″O  /  37.82000°S 144.98333°O  / -37.82000; 144.98333
Eienaar Regering van Victoria
Operateur Melbourne Krieketklub
Kapasiteit 100 024
Oppervlak Gras
Konstruksie
Geopen 1853
Huurders
Melbourne Football Club (1858? hede )
Richmond Football Club (1965? hede )
Collingwood Football Club (1993? hede )
Hawthorn Football Club (2000? hede )
Australiese nasionale krieketspan (1877? hede )
Victorian Bushrangers (1851? hede )
Melbourne Stars (BBL; 2011? hede )
Melbourne Stars (WBBL; 2015? hede )

Die Melbourne-krieketveld ( Engels : Melbourne Cricket Ground , kort MCG ), ook bloot bekend as " The G ", [1] is 'n Australiese sport stadion gelee in Yarra Park, Melbourne , Victoria . Dit is die tuiste van die Melbourne Krieketklub.

Dit is die tiende grootste sportstadion ter wereld, die grootste in Australie, en die grootste in die Suidelike Halfrond , die grootste krieketstadion volgens kapasiteit, en het die hoogste spreiligtorings van enige sportplek. [2]

Die MCG is binne loopafstand van die stadsentrum en word bedien deur die Richmond- en Jolimont-stasies, Oos-Melbourne. Dit is deel van die Melbourne Sport- en Vermaaklikheidsgebied. Dit is tydens die Krieketwereldbeker 1992 , die Krieketwereldbeker 2015 en die T20I-wereldbeker 2022 ingespan, asook tydens die Olimpiese Somerspele 1956 en die Olimpiese Somerspele 2000 .

Fotogalery [ wysig | wysig bron ]

Wedstryde [ wysig | wysig bron ]

Krieketwereldbeker 1992 [ wysig | wysig bron ]

Groepfase
23 Februarie 1992

Telkaart
Vlag van Pakistan Pakistan
220/2 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Wes-Indië Wes-Indie
221/0 (46.5 boulbeurte)
Rameez Raja 102* (158)
Roger Harper 1/33 (10 boulbeurte)
Desmond Haynes 93* (144)
Wasim Akram 0/37 (10 boulbeurte)
Wes-Indie wen met 10 paaltjies
Melbourne-krieketveld, Melbourne
Skeidsregters: Steve Randell (Aus) en Ian Robinson (Zim)
Speler van die wedstryd: Brian Lara (WI)
  • Wes-Indie het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
Groepfase
27 Februarie 1992
( D/N )
Telkaart
Vlag van Wes-Indië Wes-Indie
157 (49.2 boulbeurte)
t
Vlag van Engeland Engeland
160/4 (39.5 boulbeurte)
Keith Arthurton 54 (101)
Chris Lewis 3/30 (8.2 boulbeurte)
Graham Gooch 65 (101)
Winston Benjamin 2/22 (9.5 boulbeurte)
Engeland wen met 6 paaltjies
Melbourne-krieketveld, Melbourne
Skeidsregters: Karl Liebenberg (SA) en Steve Woodward (NZ)
Speler van die wedstryd: Chris Lewis (Eng)
  • Engeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
Groepfase
12 Maart 1992
( D/N )
Telkaart
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
236/4 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Engeland Engeland
226/7 (40.5 boulbeurte)
Kepler Wessels 85 (126)
Graeme Hick 2/44 (8.2 boulbeurte)
Alec Stewart 77 (88)
Richard Snell 3/42 (7.5 boulbeurte)
Engeland wen met 3 paaltjies (teiken hersien)
Melbourne-krieketveld, Melbourne
Skeidsregters: Brian Aldridge (NZ) en Dooland Buultjens (SL)
Speler van die wedstryd: Alec Stewart (Eng)
  • Engeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
  • Reen het die speel vir 43 minute onderbreek tydens Engeland se kolfbeurt toe hulle op 62/0 in 12.0 boulbeurte was. Die teiken is hersien na 226 lopies in 41 boulbeurte.
Groepfase
18 Maart 1992
( D/N )
Telkaart
Vlag van Australië Australie
216/6 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Wes-Indië Wes-Indie
159 (42.4 boulbeurte)
David Boon 100 (147)
Andy Cummins 3/38 (10 boulbeurte)
Brian Lara 70 (97)
Mike Whitney 4/34 (10 boulbeurte)
Australie wen met 57 lopies
Melbourne-krieketveld, Melbourne
Skeidsregters: Piloo Reporter (Ind) en David Shepherd (Eng)
Speler van die wedstryd: David Boon (Aus)
  • Australie het die loot gewen en verkies om te kolf.
Eindstryd
25 Maart 1992
( D/N )
Telkaart
Vlag van Pakistan Pakistan
249/6 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Engeland Engeland
227 (49.2 boulbeurte)
Imran Khan 72 (110)
Derek Pringle 3/22 (10 boulbeurte)
Neil Fairbrother 62 (70)
Mushtaq Ahmed 3/41 (10 boulbeurte)
Pakistan wen met 22 lopies
Melbourne-krieketveld, Melbourne
Bywoning: 87 182
Skeidsregters: Brian Aldridge (NZ) en Steve Bucknor (WI)
Speler van die wedstryd: Wasim Akram (Pak)
  • Pakistan het die loot gewen en verkies om te kolf.

Krieketwereldbeker 2015 [ wysig | wysig bron ]

Groepfase
14 Februarie 2015
14:30 (AEDT) ( D/N )
Telkaart
Vlag van Australië Australie
342/9 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Engeland Engeland
231 (41.5 boulbeurte)
Aaron Finch 135 (128)
Steven Finn 5/71 (10 boulbeurte)
James Taylor 98* (90)
Mitchell Marsh 5/33 (9 boulbeurte)
Australie wen met 111 lopies
Melbourne-krieketveld, Melbourne
Bywoning: 84 336
Skeidsregters: Aleem Dar (Pak) en Kumar Dharmasena (SL)
Speler van die wedstryd: Aaron Finch (Aus)
  • Engeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
Groepfase
22 Februarie 2015
14:30 (AEDT) ( D/N )
Telkaart
Vlag van Indië Indie
307/7 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
177 (40.2 boulbeurte)
Shikhar Dhawan 137 (146)
Morne Morkel 2/59 (10 boulbeurte)
Faf du Plessis 55 (71)
Ravichandran Ashwin 3/41 (10 boulbeurte)
Indie wen met 130 lopies
Melbourne-krieketveld, Melbourne
Bywoning: 86 876
Skeidsregters: Aleem Dar (Pak) en Richard Kettleborough (Eng)
Speler van die wedstryd: Shikhar Dhawan (Ind)
  • Indie het die loot gewen en verkies om te kolf.
Groepfase
26 Februarie 2015
14:30 (AEDT) ( D/N )
Telkaart
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka
332/1 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Bangladesj Bangladesj
240 (47 boulbeurte)
Tillakaratne Dilshan 161* (146)
Rubel Hossain 1/62 (9 boulbeurte)
Sabbir Rahman 53 (62)
Lasith Malinga 3/35 (9 boulbeurte)
Sri Lanka wen met 92 lopies
Melbourne-krieketveld, Melbourne
Bywoning: 30 012
Skeidsregters: Aleem Dar (Pak) en Paul Reiffel (Aus)
Speler van die wedstryd: Tillakaratne Dilshan (SL)
  • Sri Lanka het die loot gewen en verkies om te kolf.
Kwarteindrondte
19 Maart 2015
14:30 (AEDT) ( D/N )
Telkaart
Vlag van Indië Indie
302/6 (50 boulbeurte)
t
Vlag van Bangladesj Bangladesj
193 (45 boulbeurte)
Rohit Sharma 137 (126)
Taskin Ahmed 3/69 (10 boulbeurte)
Nasir Hossain 35 (34)
Umesh Yadav 4/31 (9 boulbeurte)
Indie wen met 109 lopies
Melbourne-krieketveld, Melbourne
Bywoning: 51 552
Skeidsregters: Aleem Dar (Pak) en Ian Gould (Eng)
Speler van die wedstryd: Rohit Sharma (Ind)
  • Indie het die loot gewen en verkies om te kolf.
Eindstryd
29 Maart 2015
14:30 ( D/N )
Telkaart
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
183 (45 boulbeurte)
t
Vlag van Australië Australie
186/3 (33.1 boulbeurte)
Grant Elliott 83 (82)
Mitchell Johnson 3/30 (9 boulbeurte)
Michael Clarke 74 (72)
Matt Henry 2/46 (9.1 boulbeurte)
Australie wen met 7 paaltjies
Melbourne-krieketveld, Melbourne
Bywoning: 93 013
Skeidsregters: Kumar Dharmasena (SL) en Richard Kettleborough (Eng)
Speler van die wedstryd: James Faulkner (Aus)
  • Nieu-Seeland het die loot gewen en verkies om te kolf.

T20I-wereldbeker 2022 [ wysig | wysig bron ]

Super 12
26 Oktober 2022
15:00 (AEST)
Telkaart
Vlag van Ierland Ierland
157 (19.2 boulbeurte)
t
Vlag van Engeland Engeland
105/5 (14.3 boulbeurte)
Andrew Balbirnie 62 (47)
Liam Livingstone 3/17 (3 boulbeurte)
Dawid Malan 35 (37)
Josh Little 2/16 (3 boulbeurte)
Ierland wen met vyf lopies ( DLS-metode )
Melbourne-krieketveld, Melbourne
Bywoning: 11 369 [3]
Skeidsregters: Adrian Holdstock ( RSA ) en Paul Reiffel ( Aus )
Speler van die wedstryd: Andrew Balbirnie (Irl)
  • Engeland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
  • Duckworth-Lewis-Stern-metode hersien teiken om te wen: 110 lopies in 14.3 boulbeurte vir Engeland.
  • Na verdere reen tydens Engeland se kolfbeurt is die wedstryd afgelas.
Super 12
26 Oktober 2022
19:00 (AEST) ( D/N )
Telkaart
t
Wedstryd afgelas sonder dat ’n bal geboul is.
Melbourne-krieketveld, Melbourne
Bywoning: 11 369 [4]
Skeidsregters: Kumar Dharmasena ( SL ) en Paul Wilson ( Aus )
  • Geen loot nie
  • Wedstryd afgelas weens reen.
Super 12
28 Oktober 2022
15:00 (AEST)
Telkaart
t
Wedstryd afgelas sonder dat ’n bal geboul is.
Melbourne-krieketveld, Melbourne
Bywoning: 37 565 [5]
Skeidsregters: Aleem Dar ( Pak ) en Adrian Holdstock ( RSA )
  • Geen loot nie
  • Wedstryd afgelas weens reen.
Super 12
28 Oktober 2022
19:00 (AEST) ( D/N )
Telkaart
t
Wedstryd afgelas sonder dat ’n bal geboul is.
Melbourne-krieketveld, Melbourne
Bywoning: 37 565 [6]
Skeidsregters: Chris Brown ( NZ ) en Joel Wilson ( WI )
  • Geen loot nie
  • Wedstryd afgelas weens reen.
Super 12
23 Oktober 2022
19:00 (AEST) ( D/N )
Telkaart
Vlag van Pakistan Pakistan
159/8 (20 boulbeurte)
t
Vlag van Indië Indie
160/6 (20 boulbeurte)
Shan Masood 52* (42)
Hardik Pandya 3/30 (4 boulbeurte)
Virat Kohli 82* (53)
Haris Rauf 2/36 (4 boulbeurte)
Indie wen met vier paaltjies
Melbourne-krieketveld, Melbourne
Bywoning: 90 293 [7]
Skeidsregters: Marais Erasmus ( RSA ) en Rod Tucker ( Aus )
Speler van die wedstryd: Virat Kohli (Ind)
  • Indie het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Super 12
6 November 2022
19:00 (AEDT) ( D/N )
Telkaart
Vlag van Indië Indie
186/5 (20 boulbeurte)
t
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
115 (17.2 boulbeurte)
Suryakumar Yadav 61* (25)
Sean Williams 2/9 (2 boulbeurte)
Ryan Burl 35 (22)
Ravichandran Ashwin 3/22 (4 boulbeurte)
Indie wen met 71 lopies
Melbourne-krieketveld, Melbourne
Bywoning: 82 507 [8]
Skeidsregters: Richard Kettleborough ( Eng ) en Rod Tucker ( Aus )
Speler van die wedstryd: Suryakumar Yadav (Ind)
  • Indie het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Eindstryd
13 November 2022
19:00 (AEDT) ( D/N )
Telkaart
Vlag van Pakistan Pakistan
137/8 (20 boulbeurte)
t
Vlag van Engeland Engeland
138/5 (19 boulbeurte)
Shan Masood 38 (28)
Sam Curran 3/12 (4 boulbeurte)
Ben Stokes 52* (49)
Haris Rauf 2/23 (4 boulbeurte)
Engeland wen met vyf paaltjies
Melbourne-krieketveld, Melbourne
Bywoning: 80 462 [9]
Skeidsregters: Kumar Dharmasena ( SL ) en Marais Erasmus ( RSA )
Speler van die wedstryd: Sam Curran (Eng)
  • Engeland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. ( en ) Chappell, Ian (26 Desember 2010). "Heroes wanted: Apply at the 'G" . Herald Sun . Besoek op 29 Desember 2010 .
  2. ( en ) "Melbourne Cricket Ground" . Cricinfo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 November 2019 . Besoek op 20 Februarie 2019 .
  3. ( en ) "T20 World Cup: Ireland v England ? Melbourne Cricket Ground, Melbourne" . Australian Stadiums & Sport . Besoek op 15 November 2022 .
  4. ( en ) "T20 World Cup: New Zealand v Afghanistan ? Melbourne Cricket Ground, Melbourne" . Australian Stadiums & Sport . Besoek op 15 November 2022 .
  5. ( en ) "T20 World Cup: Afghanistan v Ireland ? Melbourne Cricket Ground, Melbourne" . Australian Stadiums & Sport . Besoek op 15 November 2022 .
  6. ( en ) "T20 World Cup: England v Australia ? Melbourne Cricket Ground, Melbourne" . Australian Stadiums & Sport . Besoek op 15 November 2022 .
  7. ( en ) "T20 World Cup: Pakistan v India ? Melbourne Cricket Ground, Melbourne" . Australian Stadiums & Sport . Besoek op 15 November 2022 .
  8. ( en ) "T20 World Cup: India v Zimbabwe ? Melbourne Cricket Ground, Melbourne" . Australian Stadiums & Sport . Besoek op 15 November 2022 .
  9. ( en ) "T20 World Cup: Final ? England v Pakistan ? Melbourne Cricket Ground, Melbourne" . Australian Stadiums & Sport . Besoek op 15 November 2022 .

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]