Lionel Wilson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Lionel Wilson Rugbyportaal
Volle naam Lionel Geoffrey Wilson
Geboortedatum ( 1933-05-25 ) 25 Mei 1933
Geboorteplek Kaapstad , Suid-Afrika
Sterftedatum 17 September 2017 (op 84)
Sterfteplek Napier , Nieu-Seeland
Skool Wynberg Boys' High School
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Heelagter
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
? Westelike Provinsie ()
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1960?65 Vlag van Suid-Afrika  Suid-Afrika 27 (6)

Lionel Geoffrey Wilson (25 Mei 1933 ? 17 September 2017) was 'n Suid-Afrikaanse Springbokrugbyspeler wat in 27 toetse gespeel het.