Leeudoringstad

Koordinate : 27°14′S 26°14′O  /  27.233°S 26.233°O  / -27.233; 26.233
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Leeudoringstad
Leeudoringstad is in Noordwes (Suid-Afrikaanse provinsie)
Leeudoringstad
Leeudoringstad
 Leeudoringstad se ligging in Noordwes
Koordinate: 27°14′S 26°14′O  /  27.233°S 26.233°O  / -27.233; 26.233
Land Vlag van Suid-Afrika  Suid-Afrika
Provinsie Noordwes
Distrik Dr Kenneth Kaunda
Munisipaliteit Maquassi Hills
Stigting 1822
Oppervlak
 ? Totaal 5,63 km 2 (2,17 vk. myl)
Bevolking
  (2011) [1]
 ? Totaal 5 054
 ? Digtheid 898/km 2 (2 330/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 ?  Wit mense 20.1%
 ?  Indiers/Asiers 0.8%
 ?  Bruin mense 1.3%
 ?  Swart mense 77.4%
 ?  Ander 0.4%
Taal (2011)
 ?  Tswana 57.0%
 ?  Afrikaans 21.8%
 ?  Sotho 10.4%
 ?  Xhosa 4.1%
 ?  Ander 6.6%
Poskode (strate)
2640
Poskode (posbusse)
2640
Skakelkode 018

Leeudoringstad is 'n dorp in die Noordwes -provinsie van Suid-Afrika . Die dorp is 30 km oos van Wolmaransstad .

Geskiedenis [ wysig | wysig bron ]

Die dorp is 6 Desember 1920 op die plaas Rietkuil geproklameer en genoem na die leeudoringboom nadat 'n spoorwegstasie met die naam Leeuwdoorns in 1908 opgerig is. Die dorp en plaaslike NG gemeente het dan ook lank as Leeuwdoornsstad bekend gestaan. Die naam kom van die plant Harpagophytum procumbens ( duiwelsklou ), wat in die omgewing groei. Die dorp le aan die hoofspoorlyn tussen Kimberley en Johannesburg en die dorp het gegroei om die spoorweghalte.

Distrik [ wysig | wysig bron ]

Die belangrikste ekonomiese aktiwiteite in die distrik is skaap - en beesboerdery , terwyl mielies , sorghum , sonneblomsaad en grondboontjies verbou word. Die R502 en die R504 streeksroetes kruis in die dorp.

Lees ook [ wysig | wysig bron ]

Sien ook [ wysig | wysig bron ]

Bronne [ wysig | wysig bron ]

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Leeudoringstad" . Sensus 2011 .