Lauren Landa

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Lauren Landa
Geboortenaam Lauren Anne Landa
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2007?nou [1]
Internet-rolprentdatabasis -profiel

Lauren Landa (gebore 9 Junie 1988) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Puella Magi Madoka Magica the Movie Part III: Rebellion (2013) en in die televisiereeks Attack on Titan (2013).

Filmografie [ wysig | wysig bron ]

Rolprente [ wysig | wysig bron ]

  • 2013: Puella Magi Madoka Magica the Movie Part III: Rebellion

Televisiereekse [ wysig | wysig bron ]

  • 2004: Magical Girl Lyrical Nanoha
  • 2012: High School DxD
  • 2013: Attack on Titan
  • 2013: BlazBlue: Alter Memory
  • 2015: The Testament of Sister New Devil
  • 2015: Charlotte
  • 2015: Otaku Movie Anatomy

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. "AnimeVegas - Guests" . animevegas.com . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Julie 2009 . Besoek op 15 April 2015 .

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]