Koerse kolonies

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Koerse kolonies in Afrika

Koerland was 'n klein hertogdom onder die rivier Daugava in die huidige Letland . Dit het aan Lyfland en Litaue gegrens.

In Koerland se gloriedae bekom die hertogdom die volgende kolonies:

Toe Swede tydens die uitbreek van die Sweeds-Poolse oorlog Koerland binneval en die hertog Jacob Kettler gevange neem verloor Koerland sy kolonies aan Die Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande . Aan die einde van die oorlog het Koerland tevergeefs probeer om die eiland Tobago weer terug te kry.


Koloniale ryke

Vlag van Verenigde State van Amerika Amerikaans  • Vlag van Australië Australies  • Vlag van België Belgies  • Vlag van Verenigde Koninkryk Brits  • Vlag van Denemarke Deens  • Vlag van Duitse Keiserryk Duits  • Vlag van Engeland Engels  • Vlag van Frankryk Frans  • Vlag van Oostenryk-Hongarye Habsburgs  • Vlag van Italië Italiaans  • Vlag van Japannese Keiserryk Japannees  • Koers  • Vlag van Nederland Nederlands  • Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seelands  • Vlag van Noorweë Noors  • Vlag van Ottomaanse Ryk Ottomaans  • Vlag van Portugal Portugees  • Vlag van Rusland Russies  • Vlag van Spanje Spaans  • Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrikaans  • Sweeds