in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Trojaanse Oorlog
|
---|
|
Die oorlog
|
---|
Plek:
Troje
(moderne Hisarlik,
Turkye
)
Tydperk:
Bronstydperk
Tradisionele datum:
c. 1194-1184 v.C.
Moderne datum:
c. 1260-1180 v.C.
Uitslag:
Griekse oorwinning en die verwoesting van Troje
|
Letterkundige bronne
|
---|
|
Episodes
|
---|
|
Grieke en bondgenote
|
---|
|
Trojane en bondgenote
|
---|
|
Deelnemende gode
|
---|
Oorsaak van oorlog:
Aan die Griekse kant:
Aan die Trojaanse kant:
|
Ander onderwerpe
|
---|
|
|
Die
Ilias
of
Iliade
(
Grieks
: ?λι??) is ’n
epiese
gedig
in daktiliese
hektameters
(sesvoetige verse). Daar word tradisioneel aanvaar dat
Homeros
dit geskryf het.
Dit speel af in die
Trojaanse Oorlog
en gee die gebeure weer tydens ’n geveg tussen koning
Agamemnon
en die vegter
Achilles
. Die
Trojaanse perd
word ook daarin genoem. Die fliek
Troy
gaan oor die Trojaanse Oorlog. Hoewel die verhaal net ’n paar weke in die laaste jaar van die oorlog dek, verwys dit na baie van die Griekse legendes daaroor.
- Sing van die wrok, o godin, van Peleus se seun, Achilles die verderflike wrok, wat tienduisende smarte oor die Achajers gebring het, en baie sterk siele van helde voor Hades geslinger en hulleself ten prooi van die honde en al die roofvoels beskik het ? en die plan van Zeus is voleindig! ? ja, vandat Atreus se seun, koning van manne, en die goddelike Achilles vir die eerste keer in twis van mekaar geskei het.