in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Francis Ford Coppola
|
|
Coppola in 2001 by die
Cannes
-rolprentfees.
|
|
Geboorte
|
7 April 1939
(
1939-04-07
)
(85 jaar oud)
|
Aktiewe jare
|
1962-tans
|
Francis Ford Coppola
(
IFA
: ?ko?p?l?; gebore op
7 April
1939
) is ’n
Amerikaanse
rolprentregisseur, vervaardiger en draaiboekskrywer. Hy was deel van die "New Hollywood"-vlaag van rolprentvervaardiging. Sy films sluit in die Oscar-bekroonde
The Godfather
(1972) en
Apocalypse Now
(1979).
[1]
Nadat Coppola
The Rain People
in 1969 geregisseer het, het hy in 1970 die
Oscar
vir beste oorspronklike draaiboek saam met
Edmund H. North
gewen vir
Patton
. Sy reputasie as regisseur is in 1972 bevestig met die uitreiking van
The Godfather
, ’n fliek wat rolprentvervaardiging in die gangster-
genre
gerewolusionaliseer het.
[2]
Hy het lof van resensente en die publiek gekry voordat hy drie Oscars gewen het, insluitende sy tweede een (vir beste verwerkte draaiboek saam met
Mario Puzo
) en een vir beste prent, asook sy eerste Oscar-benoeming vir beste regisseur.
The Godfather Part II
was in 1974 die eerste opvolgprent wat die Oscar vir beste prent gewen het. Dit is hoog deur resensente aangeskryf en het hom nog drie Oscars in die sak gebring: vir beste verwerkte draaiboek, beste regisseur en beste prent. Hy is die eerste regisseur naas
Billy Wilder
wat drie Oscars vir dieselfde prent gewen het.
The Conversation
, wat hy geskryf, geregisseer en vervaardig het, is in dieselfde jaar uitgereik en het die
Palme d'Or
op die
Cannes-rolprentfees
gewen. Sy volgende prent was 1979 se
Apocalypse Now
. Die prent is geloof vir sy lewendige en donker uitbeelding van die
Vietnamoorlog
, en het in 1979 die Palme d'Or gewen. In 1990 was hy die regisseur van
The Godfather Part III
. Coppola is een van net agt rolprentmakers wat die Palme d'Or twee keer gewen het.
Hoewel van sy prente in die 1980's en 1990's geloof is, het hulle nie weer die sukses van die van die 1970's behaal nie.
[3]
[4]
[5]
Sy bekendste flieks sedert die 1980's sluit in die dramas
The Outsiders
en
Rumble Fish
(albei 1983), die misdaaddrama
The Cotton Club
(1984) en die gruprent
Bram Stoker's Dracula
(1992).
- Nebo zovyot
(
Battle Beyond the Sun
, 1960)
- The Bellboy and the Playgirls
(1962)
- Tonight for Sure
(1962)
- Dementia 13
(1963)
- You're a Big Boy Now
(1966)
- Finian's Rainbow
(1968)
- The Rain People
(1969)
- The Godfather
(1972)
- The Conversation
(1974)
- The Godfather: Part II
(1974)
- Apocalypse Now
(1979)
- One from the Heart
(1982)
- The Outsiders
(1983)
- Rumble Fish
(1983)
- The Cotton Club
(1984)
- Captain EO
(1986)
- Peggy Sue Got Married
(1986)
- Gardens of Stone
(1987)
- Tucker: The Man and His Dream
(1988)
- New York Stories
(segment "Life without Zoe", 1989)
- The Godfather: Part III
(1990)
- Bram Stoker's Dracula
(1992)
- Jack
(1996)
- The Rainmaker
(1997)
- Youth Without Youth
(2007)
- Tetro
(2009)
- Twixt
(2011)
- Distant Vision
(2015)
As rolboekskrywer (seleksie)
[
wysig
|
wysig bron
]
- Paris brule-t-il?
(1966)
- Patton
(1970)
- The Godfather
(1972)
- The Great Gatsby
(1974)
- The Conversation
(1974)
- The Godfather: Part II
(1974)
- Apocalypse Now
(1979)
- Rumble Fish
(1983)
- The Godfather: Part III
(1990)
- The Rainmaker
(1997)
- Youth Without Youth
(2007)
- Tetro
(2009)
- Twixt
(2011)
- Distant Vision
(2015)
As vervaardiger (seleksie)
[
wysig
|
wysig bron
]
- THX 1138
(uitvoerende vervaardiger, 1971)
- American Graffiti
(1973)
- The Conversation
(1974)
- The Godfather: Part II
(1974)
- Apocalypse Now
(1979)
- The Black Stallion
(uitvoerende vervaardiger, 1979)
- Kagemusha
(uitvoerende vervaardiger, 1980)
- Koyaanisqatsi
(uitvoerende vervaardiger, 1982)
- Rumble Fish
(uitvoerende vervaardiger, 1983)
- The Godfather: Part III
(1990)
- Bram Stoker's Dracula
(1992)
- The Secret Garden
(uitvoerende vervaardiger, 1993)
- Frankenstein
(1994)
- Don Juan DeMarco
(1995)
- Jack
(1996)
- The Virgin Suicides
(1999)
- Sleepy Hollow
(uitvoerende vervaardiger, 1999)
- Jeepers Creepers
(uitvoerende vervaardiger, 2001)
- Jeepers Creepers 2
(uitvoerende vervaardiger, 2003)
- Lost in Translation
(uitvoerende vervaardiger, 2003)
- Kinsey
(uitvoerende vervaardiger, 2004)
- Marie Antoinette
(uitvoerende vervaardiger, 2006)
- The Good Shepherd
(uitvoerende vervaardiger, 2006)
- Youth Without Youth
(2007)
- Tetro
(2009)