Eugene Cernan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Eugene Cernan
Eugene Cernan in Desember 1971
Gebore
Eugene Andrew Cernan

( 1934-03-14 ) 14 Maart 1934
Sterf 16 Januarie 2017 (op 82)
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika  Verenigde State
Beroep Ruimtevaarder
Bekend vir Laaste mens wat op die maan geloop het
Ouer(s) Rose Cihlar
Andrew Cernan
Webwerf genecernan.com
Handtekening

Kaptein Eugene Andrew "Gene" Cernan (* 14 Maart 1934 ? † 16 Januarie 2017) was 'n Amerikaanse ruimtevaarder , vlootvlieenier, elektriese ingenieur, lugvaartingenieur en veg vlieenier . Hy was deel van Gemini 9A asook die bevelvoerder van Apollo 17 . Hy was die elfde en laaste persoon wat op die Maan geloop het, op 13 Desember 1972.

Sien ook [ wysig | wysig bron ]

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]