in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Danie Steyn
|
Minister van ekonomiese sake en tegnologie
|
Ampstermyn
1986 – 1989
|
Minister van minerale en energie
|
Ampstermyn
1983 – 1989
|
President
|
P.W. Botha
|
Opgevolg deur
|
Dawie de Villiers
|
Minister van onderwys en opleiding
|
Ampstermyn
1982 – 1983
|
Premier
|
P.W. Botha
|
Adjunkminister van finansies, nywerheid, handel en toerisme
|
Ampstermyn
1980 – 1982
|
Premier
|
P.W. Botha
|
Persoonlike besonderhede
|
Gebore
|
Daniel Wynand Steyn
12 Mei
1923
Heilbron-distrik
|
Sterf
|
17 Junie 2017 (op 94)
Pretoria
|
Politieke party
|
Nasionale Party
|
Alma mater
|
Universiteit van Stellenbosch
|
Daniel Wynand Steyn
(gebore op 12 Mei
1923
in die Heilbron-distrik en oorlede op 17 Junie 2017 in Pretoria) was 'n Suid-Afrikaanse
ingenieur
en
politikus
.
Hy was 'n lid van die
Nasionale Party
, lid van die Suid-Afrikaanse Volksraad (LV) vir die kiesafdeling Wonderboom (1974-1989), adjunkminister van finansies, nywerhede, handel en toerisme (1980-1982), minister van onderwys en opleiding (1982-1983), minister van minerale en energiesake (1983-1989), minister van ekonomiese sake en tegnologie (1986-1989) in die kabinette van P.W. Botha.