Brian Kernighan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Brian Kernighan
Brian Kernighan by Bell Labs in 2012. Foto: Ben Lowe.

Gebore 1 Januarie 1942 ( 1942-01-01 ) (82 jaar oud) [1]
Toronto , Ontario , Kanada
Burgerskap Kanada
Nasionaliteit Kanadees
Alma mater Universiteit van Toronto
Universiteit van Princeton (PhD)
Bekend vir
Invloed op David J. Malan [3] [4]

Brian Wilson Kernighan (/?k?ːrn?hæn/; gebore op 1 Januarie 1942) is 'n Kanadese rekenaarwetenskaplike wat gewerk het by  Bell Labs saam met die skeppers van  Unix Ken Thompson en Dennis Ritchie , en wat bygedra het tot die ontwikkeling van Unix. Hy is ook mede-outeur van die  AWK - en AMPL - programmeertale . Die "K" in K&R C en die "K" in AWK staan beide vir "Kernighan". Sedert 2000 is Brian Kernighan professor by die Departement Rekenaarwetenskap aan die Universiteit van Princeton , waar hy ook die Voorgraadse Departementsverteenwoordiger is. [5] [6]

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. Lohr, Steve (31 Oktober 2002). "To the Liberal Arts, He Adds Computer Science" . The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 April 2020. Mr. Kernighan, 60, is a computer scientist
  2. "C" Programming Language: Brian Kernighan - Computerphile op YouTube
  3. Mendez, Cordelia F. (2014). "This is CS50" . thecrimson.com (in Engels). The Harvard Crimson . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Maart 2020.
  4. Malan, David J. (2010). "Reinventing CS50". Proceeding of SIGCSE '10 Proceedings of the 41st ACM technical symposium on Computer science education : 152. doi : 10.1145/1734263.1734316 . ISBN   9781450300063 .
  5. Brian Kernighan outeursprofiel by die ACM Digital Library
  6. Brian Kernighan's home page at Princeton University