Bed?ich Smetana

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Bedrich Smetana )
Bed?ich Smetana
Bed?ich Smetana, portretfoto sonder datum
Agtergrondinligting
Gebore 2 Maart 1824
Litomy?l, Boheme , Habsburgse Monargie
Sterf 12 Mei 1884
Praag , Oostenryk-Hongarye
Genres Klassieke musiek, Romantiese musiek
Beroep(e) Komponis
Jare aktief 1848 - 1883

Bed?ich (Friedrich) Smetana [?b?dr??x ?sm?ta:na] (* 2 Maart 1824 in Litomy?l (Leitomischl), Oos-Boheme ; † 12 Mei 1884 in Praag ) was 'n Boheemse romantiese komponis van operas en simfoniese gedigte. As grondlegger van die nasionale skool van Tsjeggiese musiek was hy die eerste nasionalistiese komponis van formaat. Sy bekendste werk is Vltava (Die Moldau) uit die simfoniese siklus Ma vlast (My Vaderland) .

Sien ook [ wysig | wysig bron ]

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]