Bakspel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Bakspel is een van die oudste bordspele vir twee spelers. Die geskiedenis daarvan kan byna 5000 jaar teruggevoer word na argeologiese ontdekkings in Mesopotamie . [1] [2] [3] [4]

Die swart en wit / rooi spelstukke word volgens die val van die dobbelsteentjies geskuif. 'n Speler wen wanneer hy/sy al sy stukke van die bord verwyder het voor sy teenstander kon.

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. Wilkinson, Charles K (Mei 1943). "Chessmen and Chess". The Metropolitan Museum of Art Bulletin . New Series 1 (9): 271?279. doi : 10.2307/3257111 . JSTOR   3257111 .
  2. Murray, H. J. R. (1952). "6: Race-Games". A History of Board-Games Other than Chess . Hacker Art Books. ISBN   978-0-87817-211-5 .
  3. Chris Bray (14 Februarie 2011). Backgammon For Dummies . John Wiley & Sons. pp. 31?. ISBN   978-1-119-99674-3 .
  4. Chris Bray (2012). Backgammon to Win . Lulu Com. pp. 6?. ISBN   978-1-291-01965-0 .

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]