한국   대만   중국   일본 
Aristoteles - Wikiquote Gaan na inhoud

Aristoteles

Vanuit Wikiquote
Wikipedia-logo Hierdie bladsy het 'n eweknie op Wikipedia .
Beeldhouwerk van Aristoteles in die Louvre

Aristoteles (Αριστοτ?λη?; Aristotel?s) ( 384 v.C. ? 7 Maart 322 v.C. ), Griekse filosoof en wetenskaplike.

Uit Politiek [ wysig ]

  • Die Mens is by nature 'n politieke dier. [1]

Sonder bronne [ wysig ]

  • Bose mense gehoorsaam uit vrees; goeies uit liefde.
  • Geleerdheid is 'n versiering in voorspoed, 'n tent in teespoed en voorsorg in die ouderdom.
  • Ware geluk is om jou intellek vrylik te kan gebruik.

Verwysings [ wysig ]

  1. ^ Heywoord, Andrew (2007). Politics , New York: Palgrave Macmillan.