한국   대만   중국   일본 
Yichang - Wikipedia Gaan na inhoud

Yichang

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Yichang

宜昌
Stad
Die stadshorison van Yichang aan die Yangtze.
Die stadshorison van Yichang aan die Yangtze .
Yichang is in China
Yichang
Yichang
Ligging in die Volksrepubliek China
Koordinate: 30°43′00″N 111°17′00″O  /  30.71667°N 111.28333°O  / 30.71667; 111.28333 Koordinate : 30°43′00″N 111°17′00″O  /  30.71667°N 111.28333°O  / 30.71667; 111.28333
Land Vlag van Volksrepubliek China  Volksrepubliek China
Provinsie Hubei
Regering
 ?  Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee Guo Youming
 ? Burgemeester Li Lecheng
Oppervlak
 ? Stad 21 227 km 2 (8 196 vk. myl)
 ? Stedelik
828 km 2 (320 vk. myl)
Hoogte
2 427 m (7 963 ft)
Bevolking
 ? Stad 4 039 000
 ? Digtheid 190/km 2 (490/vk. myl)
 ? Stedelik
1 330 000
 ? Stedelike digtheid 1 600/km 2 (4 200/vk. myl)
Tydsone UTC+08:00 (SST)
Poskode
443000
Skakelkodes 0717
Webwerf yichang.gov.cn

Yichang ( Chinees : 宜昌) is 'n stad in die Chinese provinsie Hubei met 'n bevolking van 4 039 000 in 2008.

Die stad is in die ooste van China aan die Yangtze gelee. In antieke tye was Yichang as Yiling bekend. Onder die Qing-keiser Guangxu is die stad op 21 Augustus 1876 vir die buitelandse handel met die Britte geopen. In 1940 het die slag van Zaoyang-Yichang tydens die Tweede Chinees-Japannese Oorlog hier plaasgevind.