한국   대만   중국   일본 
Yakubu Gowon - Wikipedia Gaan na inhoud

Yakubu Gowon

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Yakubu Gowon
Yakubu Gowon

President van Nigerie
Ampstermyn
1 Augustus 1966  –  29 Julie 1975
Voorafgegaan deur Johnson Aguiyi-Ironsi
Opgevolg deur Murtala Mohammed

Leier van die Nigeriese weermag
Ampstermyn
Januarie 1966  – Julie 1966
Voorafgegaan deur Johnson Aguiyi-Ironsi
Opgevolg deur Joseph Akahan

Persoonlike besonderhede
Gebore 19 Oktober 1934 ( 1934-10-19 ) (89 jaar oud)
Kanke, Nigerie
Eggenoot/-note Victoria Gowon
Religie Christendom

Yakubu Gowon (gebore 19 Oktober 1934 ) was van 1966 tot 1975 die leier van Nigerie . Sy regering het die Biafraanse afskeiding opgehou.