Yair Lapid
|
![Yair Lapid](//upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/d/dd/Yair_Lapid_%28D1237-011%29.jpg/220px-Yair_Lapid_%28D1237-011%29.jpg) Lapid as Eerste minister in 2022
|
Leier van die Opposisie
|
Ampsbekleer
|
Termynaanvang
2 Januarie 2023
|
Eerste minister
|
Benjamin Netanyahu
|
Voorafgegaan deur
|
Benjamin Netanyahu
|
Ampstermyn
17 May 2020 – 6 April 20211
|
Eerste minister
|
Benjamin Netanyahu
|
Voorafgegaan deur
|
Shelly Yachimovich
|
Opgevolg deur
|
Benjamin Netanyahu
|
14de Eerste minister van
Israel
|
Ampstermyn
1 Julie 2022 – 29 Desember 2022
|
President
|
Isaac Herzog
|
Voorafgegaan deur
|
Naftali Bennett
|
Opgevolg deur
|
Benjamin Netanyahu
|
2de Plaasvervangende eerste minister van
Israel
|
Ampstermyn
13 Junie 2021 – 30 Junie 2022
|
Eerste minister
|
Naftali Bennett
|
Voorafgegaan deur
|
Benny Gantz
|
Opgevolg deur
|
Naftali Bennett
|
Leier van Yesh Atid
|
Ampsbekleer
|
Termynaanvang
1 Mei 2012
|
Voorafgegaan deur
|
Amp gestig
|
|
Ampsbekleer
|
Termynaanvang
5 Februarie 2013
|
Persoonlike besonderhede
|
Gebore
|
5 November 1963
(
1963-11-05
)
(60 jaar oud)
Tel Aviv
, Israel
|
Politieke party
|
Yesh Atid
|
Ouers
|
Tommy Lapid
Shulamit Lapid
|
Eggenoot/-note
|
Lihi Lapid
|
Kind(ers)
|
3
|
Yair Lapid
, (
Hebreeus
: ???? ????, gebore op
5 November
1963
in
Tel Aviv
) is 'n
Israelse
politikus. Hy is die leier van die Yesh Atid-party.
Sedert 5 Februarie 2013 is hy 'n lid van die
Knesset
. Vanaf Maart 2013 tot Desember 2014 was hy die minister van Finansies, en vanaf 13 Junie 2021 die minister van Buitelandse Sake en die beoogde eerste minister in die
Bennett-Lapid-kabinet
. In hierdie regering het hy op 1 Julie 2022
Naftali Bennett
as eerste minister afgelos, en op 29 Desember 2022 is hy deur
Benjamin Netanyahu
opgevolg.
Lapid het as 'n joernalis, akteur en televisie-aanbieder gewerk. Hy het ook verskeie boeke geskryf.
Hy behoort tot die Hervormde
Judaisme
en woon in Tel Aviv. Lapid is vir die tweede keer getroud en het drie kinders. Sy vader was die joernalis en politikus Tommy Lapid (in 2008 oorlede), sy moeder die skrywer Shulamit Lapid.
Lapid is in
Tel Aviv
gebore. Sy vader was joernalis en politikus
Tommy Lapid
wat tussen 2003 en 2004 as adjunk-eerste minister en justisie minister van
Israel
gedien het. Tommy is in
Novi Sad
,
Joego-Slawie
(nou
Serwie
) na Hongaarse Joodse ouers gebore, terwyl Lapid se moeder, Shulamit, in Tel Aviv gebore is.
[1]
Sy oupa aan moederskant David Giladi was oorspronklik van
Transsilvanie
(nou
Roemenie
), en was 'n skrywer en joernalis wat 'n medestigter van die koerant
Maariv
was.
[2]
[3]
[4]
Lapid het 'n suster, Merav, wat as 'n kliniese sielkundige werk. Sy ander suster, Michal, is in 1984 in 'n motorongeluk oorlede.
[5]
Sy oupa aan vaderskant Bela (Meir) Lampel wat 'n prokureur en 'n aktivis vir Sionisme was, is in die Mauthausen-konsentrasiekamp vermoor, terwyl sy oumagrootjie Hermione Lampel na
Auschwitz
gestuur is, waar sy in 'n gaskamer vermoor is.
[6]
[7]
Lapid het in
Londen
en
Tel Aviv
grootgeword. Lapid het die Herzliya Hebreeuse Gimnasium bygewoon, maar weens leerprobleme kon hy nie skool klaarmaak nie.
[5]
[8]
Lapid het tydens sy verpligte militere diensplig in die Israelse weermag as 'n militere korrespondent vir die IDF se weeklikse koerant,
Bamahane
("In die basiskamp"), gewerk.
[9]
Nadat hy sy militere diensplig voltooi het, het hy as 'n verslaggewer vir
Maariv
begin werk en poesie in literere joernale gepubliseer. Hy het ook 'n loopbaan as amateurbokser gehad.
[10]
Lapid het in die middel van die 1980's met Tamar Friedman getrou. Hulle het kort na die geboorte van hulle seun, Yoav, geskei.
[11]
Hy het later met Lihi Lapid getrou en die egpaar het twee kinders.
[12]
Hulle woon in die Ramat Aviv Gimel-woonbuurt van Tel Aviv.
[13]
Op 8 Januarie 2012 het Lapid aangekondig dat hy die joernalistiek gaan verlaat om die politiek te betree.
[14]
Op 30 April het hy sy party,
Yesh Atid
, (Hebreeus: ?? ????,
lit.
, "Daar is 'n Toekoms") suksesvol geregistreer.
[15]
In die verkiesing wat in Januarie 2013 plaasgevind het, het Yesh Atid 19 setels in die Israelse Knesset gewen.
[16]
Lapid is daarna op 15 Maart 2013 deur
Benjamin Netanyahu
as minister van finansies aangewys.
[17]
Nethanyahu het op 2 Desember 2014 vir Lapid afgedank.
[18]
In Mei 2021 het Lapid 'n koalisie-ooreenkoms met Yamina en ander partye onderteken.
[19]
Die Knesset het Lapid se voorgestelde regering op 13 Junie met 'n een stem goedgekeur.
[20]
Die regering is later daardie dag aangewys met Lapid wat as plaasvervangende Eerste minister en as minister van buitelandse sake sou dien.
[21]
Lapid is op 1 July 2022 as waarnemende Eerste minister van Israel aangewys nadat die Knesset die vorige dag gestem het om nuwe verkiesings te hou.
[22]
In die daaropvolgende verkiesing het Yesh Atid 24 setels in die Knesset gewen. Netanyahu het 'n regering gevorm en is toe as Eerste minister aangewys; Lapid het weer leier van die opposisie geword.
[23]
- ↑
Beck, Mordechai (20 Junie 2008).
"Yosef Lapid"
.
The Guardian
.
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 22 Junie 2022
. Besoek op
22 Junie
2022
.
- ↑
Shulamit Lapid
Geargiveer
17 Junie 2022 op
Wayback Machine
? Jewish Women's Archive
- ↑
Gradstein, Linda (17 Januarie 2012).
"In entering Israeli politics, Yair Lapid eyes force of socioeconomic protests | Jewish Telegraphic Agency"
.
Jta.org
.
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 3 April 2013
. Besoek op
31 Maart
2016
.
- ↑
"Shulamit Lapid | Jewish Women's Archive"
.
Jwa.org
. 1 Maart 2009.
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 25 November 2021
. Besoek op
31 Maart
2016
.
- ↑
5,0
5,1
Schechter, Asher (23 Januarie 2012).
"Who Is Yair Lapid?"
.
Haaretz
.
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 3 April 2015
. Besoek op
31 Maart
2016
.
- ↑
"The truth about Poland and the Holocaust"
.
The Times of Israel
. 29 Januarie 2018.
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 4 September 2021
. Besoek op
4 Februarie
2019
.
- ↑
"Yair Lapid on Twitter"
. 2018.
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 5 April 2022
. Besoek op
4 Februarie
2019
.
- ↑
????? ??????? (5 Januarie 2018).
"???? ????: '?? ???? ???? ????, ?? ?????? ?????'
"
[Yair Lapid: 'They did not find anything about me, so they invented a story'].
Ynet
(in Hebreeus).
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 1 Desember 2017
. Besoek op
29 November
2017
.
- ↑
Heller, Aron (8 Januarie 2012).
"Popular Israeli TV newsman enters politics"
.
The Seattle Times
. Associated Press.
- ↑
"?? ????, ??? ?'?????"
[Not an officer, but a gentleman].
mako.co.il
(in Hebreeus). 9 Januarie 2012.
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 1 Desember 2017
. Besoek op
29 November
2017
.
- ↑
Hecht, Ravit (2 Februarie 2019).
"The underdog who believes he's Israel's next prime minister"
.
Haaretz.com
.
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 1 Julie 2022
. Besoek op
1 Julie
2022
.
- ↑
Harkov, Lahav (21 Januarie 2013).
"Labor targets undecided female voters via kids"
.
The Jerusalem Post
.
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 26 Februarie 2013
. Besoek op
31 Maart
2016
.
- ↑
Danan, Deborah (15 Januarie 2013).
"Who is Yair Lapid?"
.
The Jerusalem Post
.
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 26 Mei 2013
. Besoek op
31 Maart
2016
.
- ↑
"Veteran Israeli anchor Yair Lapid leaves Channel 2 to enter politics"
.
Haaretz
. 8 Januarie 2012.
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 9 Januarie 2012
. Besoek op
8 Januarie
2012
.
- ↑
"Lapid registers new party, 'Yesh Atid'
"
.
The Jerusalem Post
. 29 April 2012.
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 29 April 2012
. Besoek op
29 April
2012
.
- ↑
"19th Knesset to see Right, Left virtually tied"
.
ynet
. 22 Januarie 2013.
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 23 Januarie 2013
. Besoek op
22 Januarie
2013
.
- ↑
"Ex-TV anchor Yair Lapid named as Israeli finance minister"
.
Reuters
. 15 Maart 2013.
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 7 Maart2016
. Besoek op
15 Maart
2013
.
- ↑
Ilan Ben Zion, (2 Desember 2014).
Netanyahu fires Lapid, Livni from ministerial posts
Geargiveer
16 Desember 2014 op
Wayback Machine
. The Times of Israel.
- ↑
"With his party's support, Bennett says he's heading into government with Lapid"
.
The Times of Israel
. 30 Mei 2021.
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 30 Mei 2021
. Besoek op
30 Mei
2021
.
- ↑
???, ????? ?????; ???, ???; ??????, ??? (13 Junie 2021).
"????? ?????? ???: ????? ???-???? ????? ????"
.
Globes
(in Hebreeus).
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2022
. Besoek op
20 Mei
2022
.
- ↑
"?? ????? ??????: ?? ????? ?????? ?-36 ?? ????? ?????"
.
Maariv
(in Hebreeus).
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 3 Desember 2021
. Besoek op
20 Mei
2022
.
- ↑
"Yair Lapid Officially Becomes New Prime Minister Of Israel"
.
NDTV.com
. Besoek op
3 November
2022
.
- ↑
"Leader of the Opposition"
.
Knesset
. Besoek op
13 Januarie
2023
.
Eerste ministers van Israel
|
---|
| |
|