in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Deelstaat Wyoming
|
|
Bynaam(e):
Equality State, Cowboy State
|
|
Amptelike taal(e)
|
Engels
|
Hoofstad
|
Cheyenne
|
Grootste stad
|
Cheyenne
|
Area
|
10
de
in die V.S.
|
- Totaal
|
253 348 km
2
|
- Wydte
|
450 km
|
- Lengte
|
580 km
|
- Water
|
1 851 km
2
|
- % water
|
0,7 %
|
- Breedtegraad
|
41°N tot 45°N
|
- Lengtegraad
|
104°3'W tot 111°3'W
|
Bevolking
|
50
ste
in die V.S.
|
- Totaal
|
563 626
|
- Digtheid
|
2,2/km
2
49
ste
in die V.S.
|
Hoogte
|
|
- Hoogste punt
|
Gannettpiek
4 210 m
|
- Gemiddeld
|
2 044 m
|
- Laagste punt
|
Belle Fourche-rivier by die
Suid-Dakota
-grens
945 m
|
Toetrede tot die Unie
|
10 Julie
1890
(44
ste
)
|
Goewerneur
|
Mark Gordon
(R)
|
Luitenant-Goewerneur
|
Edward Buchanan
(R)
[1]
|
Wetgewer
|
Wyoming Wetgewer
|
- Hoerhuis
|
Senaat
|
- Laerhuis
|
Huis van Verteenwoordigers
|
V.S. Senatore
|
Mike Enzi (R)
John Barrasso (R)
|
Tydsone
|
Mountain
:
UTC
-7/
DST
-6
|
Afkortings
|
WY
US-WY
|
Webblad
|
wyoming.gov
|
Wyoming
(
Engels
:
State of Wyoming
) is 'n
deelstaat
in die weste van die
Verenigde State van Amerika
met 'n oppervlakte van 253 348 km² en 'n bevolking van 578 759 in 2019. Die
hoofstad
en grootste nedersetting is
Cheyenne
.
Wyoming word in die noorde deur
Montana
, in die ooste deur
Suid-Dakota
en
Nebraska
, in die suide deur
Colorado
en
Utah
, en in die weste deur
Montana
,
Idaho
, en
Utah
begrens. Dit le tussen die
Rotsgebergte
en die
Groot Vlaktes
(wat 'n gebied van grasvlaktes is). Die
Yellowstone Nasionale Park
is in die noordooste van Wyoming gelee. Wyoming is die 44ste deelstaat wat tot die Unie toegelaat is.
Wyoming se byname is
Equality State
en
Cowboy State
. Die naam Wyoming kom van die Munsee-woord
xwe:wam?nk
, wat "aan die groot rivier se plat kant" beteken.
- ↑
In Wyoming: Secretary of State
- Toerisme
- Geskiedenis
- The Mormon Trail