한국   대만   중국   일본 
Willemstad - Wikipedia Gaan na inhoud

Willemstad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Willemstad

Kaart Koningin Emmabrug
Wapen
  Soewereiniteit Koninkryk van die Nederlande
  Land Vlag van Curaçao  Curacao
  Koordinate 12°7′N 68°56′W  /  12.117°N 68.933°W  / 12.117; -68.933
  Stigting 1634
  Oppervlakte:  
 - Totaal
  Hoogte bo seevlak
  Bevolking:  
 - Totaal (2013) 150 000
 - Bevolkingsdigtheid
 - Metropolitaanse gebied
  Tydsone UTC -04:00
  Burgemeester
Die hawe van Willemstad.

Willemstad is die hoofstad en grootste stad van Curacao , 'n outonome land van die Koninkryk van die Nederlande in die Karibiese See . Die stad het in 2013 'n bevolking van 150 000 gehad en is die belangrikste stad op Curacao en is gelee aan die suidkus naby die oospunt van die eiland. In die plaaslike taal, Papiaments , word daar gereeld na Willemstad verwys as "punta".

Willemstad was gebou om die Amsterdam-fort kort na dit in 1635 gebou is en die stad was van toe af al die hoofstad van Curacao. Die stad is genoem na die eerste koning Willem van Oranje-Nassau, die eerste erfgenaam van die Nederlandse Huis van Oranje . Die historiese stadsentrum en die hawe is in 1997 deur Unesco as werelderfenisgebied gelys.

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]