Hierdie is die argief van al die beelde wat tydens 2017 as
spogbeelde
op die voorblad gepryk het.
Week 1
Die twee RhB-
treine
ABe 4/4 III 55 "Diavolezza" en 54 "Hakone" kruis die "Am See"-brug met die Regio 1625 na Tirano. Afgeneem naby Ospizio Bernina,
Switserland
.
besigtig
Week 2
'n Portret van
Benjamin Franklin
(1705?1790), skildery deur J. S. Duplessis in 1778.
besigtig
Week 3
'n Uitsig oor
Praag
,
Tsjeggie
se
hoofstad
en grootste stad, vanaf die ou stadsaal se toring.
besigtig
Week 4
"Die toring van Babel" deur
Pieter Bruegel die Ouere
, olie op plank, 1563.
besigtig
Week 5
Saamgestelde
Nasa
-
satellietbeeld
van die
Aarde
, gebaseer op waarnemings van die matige-resolusie beeldvormende spektroradiometer (MODIS) soos op 11 Julie 2005.
besigtig
Week 6
'n Volwasse en 'n naby-volwasse
grootflamink
(
Phoenicopterus roseus
) in vlug naby
Walvisbaai
,
Namibie
.
besigtig
Week 7
Thich Quang đ?c se self-opoffering tydens die
Boeddhistiese
krisis in
Vietnam
, soos fotografeer deur Malcolm Browne op 11 Junie 1963.
besigtig
Week 8
'n Uitsig oor
Melbourne
, die
hoofstad
van die
Australiese
deelstaat
Victoria
en die tweede grootste stad in Australie.
besigtig
Week 9
Die
Melkweg
in 'n panorama van 360º bo die Paranal-sterrewag in
Chili
.
besigtig
Week 10
Trzaska
, 'n
wapenskild
van 'n aantal families
szlachta
(
Poolse
adel) ten tye van die
Pools-Litause Gemenebes
(1569?1795).
besigtig
Week 11
Jupiter
, soos afgeneem deur die
ruimtetuig
Cassini-Huygens
op 9 Desember 2000.
besigtig
Week 12
Die koninklike Paleis op de Dam in die
Nederlandse
hoofstad
Amsterdam
.
besigtig
Week 13
Die Taagepera-herehuis se hoofgebou in
Estland
, gebou tussen 1907 en 1912.
besigtig
Week 14
Die
Berlynse Domkerk
in die vroee oggendlig, soos gesien vanaf die ooste.
besigtig
Week 15
George B. McClellan en George H. Pendleton, die
Demokratiese Party
se kandidate in die presidensiele verkiesing in die
Verenigde State van Amerika
van 1864
besigtig
Week 16
Abraham Lincoln
en
Andrew Johnson
, die
Republikeinse Party
se kandidate in die presidensiele verkiesing in die
Verenigde State van Amerika
van 1864.
besigtig
Week 17
Die bemanning van
Apollo 11
:
Neil Armstrong
,
Michael Collins
en
Buzz Aldrin
, in 1969.
besigtig
Week 18
Die voormalige Metropolitan Opera House (39ste St) in
New York Stad
.
'n Volhuis, van agter in die verhoog gesien, tydens 'n konsert deur die pianis Josef Hofmann op 28 November 1937.
besigtig
Week 19
Nasa
-Satellietbeeld van
Madagaskar
in September 2003.
besigtig
Week 20
Jubilee en Munin, twee van die
Londense Tower
se
kraaie
, soos op 30 April 2016.
besigtig
Week 21
Saamgestelde
Nasa
-Satellietbeeld van
Arktika
, soos afgeneem op 2 September 2012.
besigtig
Week 22
Gloeiende
edelgasse
in glasflessies met lae druk binne, v.l.n.r.:
Helium
,
Neon
,
Argon
,
Kripton
en
Xenon
.
besigtig
Week 23
Die
Inka
-stad
Machu Picchu
naby
Cusco
,
Peru
, in 2015.
besigtig
Week 24
In
Benin
word
brandstof
hoofsaaklik langs die pad in (hoofsaaklik drank) bottels verkoop.
besigtig
Week 25
Die Himeji-kasteel is 'n
Unesco
-
werelderfenisgebied
gelee in Himeji,
Hyogo-prefektuur
,
Japan
.
besigtig
Week 26
Drie
Sadhu
's op
Katmandoe
se Durbarplein.
besigtig
Week 27
Die Sint Joris-kerk van die Tatef-
klooster
, Syunik-provinsie in Suidoos-
Armenie
, tydens sonsondergang.
besigtig
Week 28
Nege- en tienjarige seuns van die
waYao
-stam in
Malawi
neem deel aan besnydings- en inisiasierites (Maart 2005).
besigtig
Week 29
Die oostelike middestad van Berlyn met die
Televisietoring van Berlyn
, die
Berlynse Domkerk
en die
Brandenburgse Poort
, soos gesien vanaf die
Siegessaule
.
besigtig
Week 30
’n
Engelstalige
topografiese
kaart
van die
Griekse
eiland
Korfu
.
besigtig
Week 31
Saamgestelde beeld van die sentrale streek van ons
Melkweg
-
sterrestelsel
.
besigtig
Week 32
'n
Geelbekneushoringvoel
(
Tockus leucomelas
) in die
Sabi Sand-wildreservaat
,
Suid-Afrika
.
besigtig
Week 33
Die
Moskwa
-rivier in
Moskou
, soos op 18 Mei 2017.
besigtig
Week 34
Die Drie-eenheid-katedraal in Tsjernihif,
Oekraine
, met die
Desna
op die agtergrond.
besigtig
Week 35
'n Skare Franse patriotte langs
Champs-Elysees
aanskou die optog van bevryde Franse tenks e.a. pantser van Generaal Leclerc se 2de Pantserdivisie deur die
Arc de Triomphe
, nadat
Parys
op 26 Augustus 1944 bevry is.
besigtig
Week 36
Die toring gas in M16, die
Arend-newel
.
besigtig
Week 37
Wolke
oor die
Filippynse See
, soos gesien vanaf die
Internasionale Ruimtestasie
.
besigtig
Week 38
'n Uitsig oor
Los Angeles
in rookmis gehul, soos gesien vanaf die
Hollywood
Hills. Links is die Griffith-sterrewag.
besigtig
Week 39
'n
Jagluiperdwyfie
(
Acinonyx jubatus
) in die private Wildplaas Phinda,
KwaZulu-Natal
,
Suid-Afrika
.
besigtig
Week 40
Panorama van die
Kasteel van Malbork
in
Pole
.
besigtig
Week 41
Elvis Presley
, Delbert "Sonny" West en Jerry Schilling ontmoet die
Amerikaanse
president
Richard Nixon
op 21 Desember 1970.
besigtig
Week 42
'n Groep
witrugaasvoels
(
Gyps africanus
) rus op 'n dooie boom naby die
Kwandorivier
in Chobe Nasionale Park,
Botswana
.
besigtig
Week 43
Die eerste bladsy van die
Verenigde State van Amerika
se
grondwet
uit 1787.
besigtig
Week 44
’n
Franstalige
topografiese kaart van die
Kanadese
provinsie
Quebec
.
besigtig
Week 45
The Peacemakers
, skildery deur George Peter Alexander Healy (1818?1894) in 1868, olie op doek.
besigtig
Week 46
Die
Isakkatedraal
in
Sint Petersburg
,
Rusland
, is ’n neoklassieke vertolking van ’n
Bisantynse
kerk en is deur Auguste de Montferrand ontwerp.
besigtig
Week 47
Die
Internasionale Ruimtestasie
, soos gesien vanaf die
Ruimtependeltuig Discovery
in Augustus 2005.
besigtig
Week 48
'n Historiese kaart van die
Franse
hoofstad
Parys
in 1731.
besigtig
Week 49
'n Standbeeld van die
Hindoe
goed
Sjiwa
, geskep in die
Indiese
deelstaat
Tamil Nadu
.
besigtig
Week 50
Nasa
-Satellietbeeld van die
Suid-Koreaanse
Jeju-eiland, soos op 6 April 2000.
besigtig
Week 51
'n Wit huis snags, skildery deur
Vincent van Gogh
(1853?1890) in 1890.
besigtig
Week 52
Engelstalige
kaart van
Tsjeggie
.
besigtig